Ouma's Kothuis
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 70, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R800R720 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ouma's Kothuis is in die boomryke Karoodorp, Vosburg geleë.
Verblyf word in 3 gastekamers wat 2 badkamers deel, gebied. Daar is 2 kamers wat elk 2 enkelbeddens het en die ander slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n plafonwaaier en deel gaste die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n toilet. Linne en badhanddoeke voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel.
Ouma's Kothuis word daagliks skoongemaak en veilige parkeerplek word voorsien. Die verblyf is omhein en troeteldiere is met 'n vooraf reëling welkom.
Gaste kan langs die boomryke strate kuier, die Karoohuise besigtig of die Country Museum besoek. Ontbyt en ligte etes kan by Die Ketel, 'n koffiewinkel, bestel word.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Elsabe Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 36
Jaar gelys 6
Ligging
- Kerkstraat 70, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
- Gaste dink Ouma's Kothuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vosburg Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 70, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom