Oudewesthof 10
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gerhard Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 maande
Opsomming van Resensie
Michael C - Mei 2024
Algehele gradering
Netjiese akkommodasie en goedversorgde tuin. Eienaar was baie hulpvaardig.
Oudewesthof 10 se terugvoer
Baie dankie, Michael. Dit was net 'n plesier, en dankie vir jou hulp.
Groete,
Gerhard
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Lucas- en Reynekelaan, Oudewesthof 10, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom