Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oudam Overnight accommodation

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stefan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Maande gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Oudam Overnight accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lezette S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezette S
Gesin met tieners

Ons was baie beindruk met die hele atmosfeer.

Pragtige vakansieplaas, lieflike tuine. Ons is vriendelik verwelkom, het tuis gevoel en het baie, baie lekker oorgeslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenise Lindy E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenise Lindy E
Gesin met klein kinders

Beautiful, quiet and tranquil.

The self-catering chalet we stayed in was absolutely beautiful, and the gardens stunning. It was such a nice, quiet, tranquil place to stay to break up our trip home, and my son loved it! I would highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha N
Saam met vriende

Heerlik, mooi omgewing, pragtige tuin en baie gasvrye mense.

Vir seker, net soos Desember 2023.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jade E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut lieflik. Sal vir seker weer daar bly wanneer ons weer in Bloem is.

Dit was 'n wonderlike ervaring en ons is so bly dat ons by Oudam kon bly. Ons het oorspronklik beplan vir een aandjie, maar het ons verblyf verleng na 3 aande weens die goeie prys en waarde vir geld. Die tuine, voëltjies, omgewing en pragtige woonplekkie was eenvoudig verfrissend. Top klas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plekkie en tuin is ongelooflik mooi en netjies. Dankie vir die gasvryheid.

Het die verblyf geniet. Die plekkie is pragtig asook die tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda G
Gesin met tieners

Uitstekend, vriendelik, rustig. Die beste.

Uitstekende verblyf en sal definitief aanbeveel. Vriendelike ontvangs en hartsmense. Netjies, skoon, selfs beter en mooier as wat die pragfoto's wys. 'n Ware paradys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Baie aangename ervaring!

Pragtige plek, netjies, skoon en mooi. Veilige perseel, pragtige tuin. Gasvryheid is noemenswaardig! Dit voel soos om by ou vriende oor te slaap! Doen jouself 'n guns en stop daar as jy deur Bloemfontein reis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda G
Gesin met tieners

Heerlik, ontspanne, mense mens.

Absoluut fantasties, sal dit weer en weer gebruik. Vriendelike diens en skoon geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzelle H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzelle H
Saam met vriende

Baie lekker oornag plek!

Puik plek om te oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anje D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anje D
Saam met vriende

Baie lekker gebly, kan dit aanbeveel, sal weer gaan.

Baie lekker om jouself te vind.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Gesin met tieners

Absoluut fantasties. Voorwaar 'n juweel.

Ek is 'n gesoute reisiger en Oudtshoorn tel onder my top 3 beste oornagplekke. Die aandag aan detail is 'n bewys van passie. Die tuinuitleg is karaktervol en is definitief 'n oase vir 'n besorgde reisiger. se eienaars is ougat en dit voel asof ek nuwe vriende gemaak het. Hulle doen ook klein trouonthale in 'n pragtige setting. 10/10.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie O
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Was vreeslik lekker en netjies - en uit hulle pad gegaan om ons laat in die nag te ontvang. Vreeslik dankie daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudam Overnight accommodation se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n plesier om julle as gaste te hê, ons hoop om julle weer te sien.

Oudam Overnight accommodation
Vanaf
R619
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R619
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R619
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudamlaan 118, Roodewal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf73311c2176bcecf786c7d0a5b752a61c1dcdc09d98175cf82f85f4b062ee0cd99cf198b3b3cdfaa2e7bffead25cbaaa76cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R619 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 118 Oudam Avenue Roodewal 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.103135753327 26.343931443087
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem