Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
MONA Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 243
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Stanley G - Mei 2024
Algehele gradering
Mooi, luuks, ingerig in 'n pragtige ligging.
Teresa S - Apr 2024
Algehele gradering
Stunning location and accommodation. I can highly recommend Oranje Guest Farm.
Shine K - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent. Would go again.
Ria B - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig.
Marlene S - Mrt 2024
Algehele gradering
Accommodation is nice, but not accurate. Livestock is upsetting.
Lees meerAné J - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en stil.
Daniël G - Mrt 2024
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig, skoon en moderne kothuis.
Thembi M - Feb 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Marietta K - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelik, rustig, professional.
Briony L - Jan 2024
Algehele gradering
Great place to get some quiet time.
Corne Z - Jan 2024
Algehele gradering
Ons harte is vol. Was net wat ons gesin nodig gehad het.
Cs V - Jan 2024
Algehele gradering
Ongelooflik.
Colleen E - Jan 2024
Algehele gradering
Baie goed toegerus, pragtige omgewing met baie mooi uitsig.
Arthur M - Jan 2024
Algehele gradering
Refreshing.
Mariette F - Des 2023
Algehele gradering
Rustige wegbreek vir 2.
Muhammed A - Des 2023
Algehele gradering
Memorable.
Secunder M - Des 2023
Algehele gradering
Nice.
Lariza H - Des 2023
Algehele gradering
'n Baie lekker plaasvakansie.
Ansie B - Des 2023
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Corrie V - Des 2023
Algehele gradering
Die hele tyd daar was 12/10. Die verblyf by Oranje Guest Farm is uit die boonste rakke.
Wehan V - Des 2023
Algehele gradering
Perfekte balans tussen stilte en natuur.
Annelie O - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Yolandi D - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met mooiste uitsig oor die berge.
Kobus W - Aug 2023
Algehele gradering
Rustige verblyf, naby aan die natuur en Clarens besienswaardighede.
Lynette D - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtig, rustig en romanties.
Salome V - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige akkommodasie op 'n rustige plaas.
Petrisia V - Aug 2023
Algehele gradering
Tuis, asemrowende uitsig.
Jason M - Jul 2023
Algehele gradering
Beste blyplek in Clarens.
Cj H - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelik.
Lerisha V - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Niel C - Jul 2023
Algehele gradering
Was baie lekker gasvry en vriendelike diens van Bianca.
Izak S - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Natanya R - Jul 2023
Algehele gradering
Die is die perfekte plek om weg te kom van die besige lewe en net te ontspan!
Royden Michael S - Jul 2023
Algehele gradering
Baie rustig, baie lekker, baie mooi, sal definitief terugkom.
Michael K - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige en vriendelike plek.
Johané N - Jul 2023
Algehele gradering
Die moeite werd.
Saré L - Jul 2023
Algehele gradering
Nice location and view.
Chané V - Jun 2023
Algehele gradering
Vars lug, stilte, skoonheid!
Suné B - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker gerus.
Elmarie S - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Francois C - Apr 2023
Algehele gradering
Quiet and calm.
Karin M - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik en pragtig.
Danalene L - Apr 2023
Algehele gradering
Was 10/10.
Hanneke L - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig en akkommodasie, stil en rustig. Lieflik.
Phlip S - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig en ons waardeer die stilte.
Teboho T - Feb 2023
Algehele gradering
Very private and nice place to stay.
Michelle S - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderlik! Heerlik gerus en gekuier, kan dalk net 'n gemaklike stoel of 2 insit.
Corne P - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige verblyf in die berge.
Lees meerCornelia S - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig, netjiese verblyf en puik diens.
Jacques J - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties en prentjiemooi!
Lees meerChristo V - Des 2022
Algehele gradering
Die rustigheid van self.
Lees meerLilene K - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies en rustig. Ideaal vir 'n rustige wegbreek.
Hannah M - Des 2022
Algehele gradering
If you want peace and tranquility then that's the place to be.
Graham A - Des 2022
Algehele gradering
Very tranquil and beautiful.
Sally M - Des 2022
Algehele gradering
Lovely holiday on a working farm.
Lees meerChanri T - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker en ontspannend.
Morne S - Des 2022
Algehele gradering
Natuurskoon op sy beste.
Maryka S - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik!
Elrike V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Lizelle D - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike naweek met pragtige uitsig!
Pieterse T - Aug 2022
Algehele gradering
Most relaxing.
Reinhardt G - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekend ontwerpte eenhede.
Oranje Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi beskrywing oor ons eenhede.
Riaan N - Jul 2022
Algehele gradering
Asemrowend, netjies en rustig.
Jason M - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastiese plek om by te bly.
Andriette V - Jul 2022
Algehele gradering
Nuwe betekenis aan rustig en natuurskoon.
Oranje Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, kom weer en geniet die berge.
Johan H - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige plaas. Natuurskoon op sy beste.
Sjenette D - Jul 2022
Algehele gradering
Ons beste vakansie ooit!
Oranje Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg.
John H - Jun 2022
Algehele gradering
Wonderful location, pretty surroundings.
Oranje Guest Farm se terugvoer
Thank you for the wonderful message. We can not wait for your next visit.
Hetmarie G - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, netjies en skoon.
Adele M - Apr 2022
Algehele gradering
Alles was fantasties vanaf die personeel, die plek self onbeskryflik mooi en skoon. Die ligging was asemrowend mooi. Die beste besluit wat ek nog gemaak het. Ek sal definitief die plek aanbeveel.
Oranje Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Koos A - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig in mooie natuurskoon.
Lynette V - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring en so pragtig daar! Ek wou nie terug huis toe gaan nie.
Gert B - Jan 2022
Algehele gradering
Ongelooflike ligging, fantastiese geriewe.
Judith R - Des 2021
Algehele gradering
Quiet, peaceful area.
Mariska F - Des 2021
Algehele gradering
Was 'n heerlik wegbreek. Pragtige plaas.
Hess R - Des 2021
Algehele gradering
Perfek, smaakvol en pragtige omgewing.
Christine O - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige, rustige omgewing
Jaco L - Nov 2021
Algehele gradering
Was ongelooflik en wens ons kon langer kuier.
L'landa V - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het 'n onvergeetlike tyd gehad, ons sal beslis weer Oranje Guest Farm besoek.
Graatjie V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie rustige omgewing met netjiese akkommodasie
Mariette V - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was gemaklik, rustig en aangenaam.
Jana V - Okt 2021
Algehele gradering
Ideaal vir naweek wegbreek uit die stadslewe.
Barend C - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Neil V - Sep 2021
Algehele gradering
Egte Vrystaatste gasvryheid.
Benita H - Sep 2021
Algehele gradering
Baie ruim kamer, volledig toegerus.
Eric S - Aug 2021
Algehele gradering
A dream weekend in a dream location.
Lees meerJan M - Aug 2021
Algehele gradering
So eg Oos-Vrystaatse gasvryheid en die rustigheid laat jou siel rustig raak en ontspan.
Thinus E - Aug 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik en idillies.
Renathe V - Aug 2021
Algehele gradering
Was sielerus op die mooiste plek!
Francois B - Aug 2021
Algehele gradering
Baie goed.
Ryno V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie goeie plek!
Desiré F - Jul 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker! Rustig! Waarde vir geld en kos vir jou siel!
Oranje Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, dit beteken vir ons baie. Dit sal baie lekker wees om julle weer hier by ons te hê in die somer.
Ernestus P - Jul 2021
Algehele gradering
Wat 'n lekker ervaring.
Oranje Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons wil graag hê al ons gaste moet sulke lekker ervarings beleef by ons.
Suzelle V - Jul 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik, baie privaat en baie lekker. Fantastiese gevoel om terug te kom by die huis en die geriewe is skoongemaak.
Oranje Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap, dit gee vir ons altyd 'n baie lekker gevoel as ons gaste 'n lekker tyd by ons gehad het.
Renier W - Jun 2021
Algehele gradering
Amazing location!
Elaine E - Mei 2021
Algehele gradering
Ongelooflike view en baie mooi eenhede.
Oranje Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die gawe kommentaar. Dit is presies wat ons graag vir ons gaste wil bied, ons is bly julle kon lekker ontspan in die pratige omgewing
Elize B - Mei 2021
Algehele gradering
Vanaf die oomblik wat ons daar aangekom het voel jy tuis, van ontvangs tot skoonmaakpersoneel asook die eienaar spreek van vriendelikheid.
Dion B - Mei 2021
Algehele gradering
Great location.
Carina S - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was ongelooflik!
Hannelie V - Apr 2021
Algehele gradering
Gerieflike verblyf naby vele toeriste-attraksies.
Mare M - Apr 2021
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring.
Carmen B - Mrt 2021
Algehele gradering
Mooiste verblyf in 'n pragtige omgewing.
Oranje Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly julle kon die wegbreek geniet!
Anza O - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige plek met uiters luukse akkommodasie.
Cornelis D - Mrt 2021
Algehele gradering
Puik verblyf met 'n pragtige uitsig!
Oranje Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Lynette W - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons het die naweek terdee geniet. Diens was baie goed en vriendelik. Die kamers was baie skoon en netjies.
Este H - Mrt 2021
Algehele gradering
Rusplek vir die siel, vriendelike personeel en mooi natuur.
Jarita K - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie netjies, met mooi uitsigte en vriendelike diens.
Gert D - Feb 2021
Algehele gradering
Ongelooflike mooi plek!
Cornelia Diolina R - Feb 2021
Algehele gradering
Aswemrowend mooi.
Lees meerOranje Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, ons probeer regtig hard om elke gas se wegbreek spesiaal te maak.
Marius V - Jan 2021
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en skoon. Baie goeie diens en waarde vir geld.
Silvia V - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker!
Oranje Guest Farm se terugvoer
Baie dankie, ons sien uit om julle weer op Oranje te ontvang
Groete
Kobus O - Jan 2021
Algehele gradering
Perfekte ligging as jy die Oos-Vrystaat wil ervaar.
Oranje Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde.
Julle sal bly wees om te hoor dat ons besig is om 'n toegangshek te bou wat elektronies beheer sal word. Dit saam met die sekuriteit wat ons reeds daagliks op die perseel het sal almal hopelik bietjie veiliger laat voel.
Julle sal volgende keer nie so maklik kan in en uit kom nie. Ons sien uit om vir julle 'n hekkode te kan gee.
Vuyiswa R - Jan 2021
Algehele gradering
Amazing place. We loved it as a family.
Letitia A - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike rusplek, pragtige omgewing, vriendelike en behulpsame personeel.
Adanna V - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige plek met baie mooi en gerieflike akkommodasie.
Hendrik V - Des 2020
Algehele gradering
Baie mooi en rustig.
Pierre G - Des 2020
Algehele gradering
Rustig, lekker kuier en ontspan.
Eloize Z - Des 2020
Algehele gradering
Baie rustig en netjies.
Gerda V - Des 2020
Algehele gradering
We made special memories in a beautiful environment.
Desire E - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderlik
Rachel H - Okt 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik en rustig, baie netjies
Oranje Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie Rachel. Ons is so bevoorreg om julle as vriende van Oranje te he al was daar 'n paar goedjies wat nie in plek was met julle laaste besoek nie. Ons vind nog ons voete met die nuwe aanbouings en vra verskoning vir ongerief wat julle moes verduur.
Hoop ons kan volgende jaar spog met goeie diens en als wat seepglad verloop as ons meer gewoond is aan die amper 3 x meer akkommodasie as wat ons gehad het.
Susan F - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige plek in pragtige omgewing. Baie lekker gebly. Sal enige tyd weer kom kuier.
Wessel V - Feb 2020
Algehele gradering
Die omgewing is pragtig. Baie rustig.
Lees meerOranje Guest Farm se terugvoer
Beste Gaste
Ek is baie jammer oor die negatiewe gevoel wat u teenoor ons gastehuis ontwikkel het.
Meeste van ons gaste kom hiernatoe om weg te kom van stadsgewoel of die gejaagde lewe. Daarom dat ons dit ook in 'n selfsorg gastehuis omskep het waar u rustig op u eie tyd die plaaslewe kan geniet terwyl ons kantoor tussen die kamers gelee is vir enige navrae of behoeftes wat u wil bespreek.
Ek het self elke dag vir u gegroet as ons u op die stoepe gewaar, ek het ook gehoor hoe die vakman vir u groet en vra of u lekker kuier toe hy by u verbystap. Mevrou het gese dat sy heerlik in die koel aandlug sit en brei donderdag aand op die stoep en dit baie geniet, so ek is regtig jammer dat u voel u is afgeskeep. Die eienaar woon nie op die perseel nie en sien dus selde die gaste wat hier oornag.
Onthou gerus in die vervolg dat u welkom is om enige tyd die kantoor te nader as iets nie na u sin is nie, ons sou met liefde saam met u koffie gedrink en gesels het as ons geweet het dat die behoefte daarvoor bestaan.
GRoete
Bestuur Oranje Gasteplaas
Gustav M - Jan 2020
Algehele gradering
Ongelooflike bestemming en absolute waarde vir geld.
Oranje Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit baie.
Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste die pragtige natuurskoon in hierdie deel van die wereld kon waardeer.
.
Aantje K - Des 2019
Algehele gradering
Aangenaam en weer ook lekker na die reën!
Dirk T - Des 2019
Algehele gradering
Baie positiewe ervaring.
Marietjie D - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik rustig.
Jaco G - Nov 2019
Algehele gradering
Baie netjiese, rustige plek om te bly.
Mabhat K - Okt 2019
Algehele gradering
Was amazing staying there.
Andre S - Sep 2019
Algehele gradering
Baie mooi omgewing.
Rachel H - Jul 2019
Algehele gradering
Asemrowend mooi, skoon, netjies, gaan elke jaar terug vir die wonderlike ervaring.
Carinda S - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtige gasteplaas en lieflike kamers, sal beslis weer soontoe gaan.
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Wilme F - Jun 2019
Algehele gradering
Netjies, rustig en baie mooi.
Johan M - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige gasteplaas met puik geriewe.
Marie C - Jan 2019
Algehele gradering
Standaard besigheidsbedryf en dis al.
Ruanette K - Des 2018
Algehele gradering
Landelik en luuks.
Lees meerAantje K - Des 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Amanda O - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Pieter W - Des 2018
Algehele gradering
Dit was lekker gewees.
Trudie P - Nov 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Jan V - Nov 2018
Algehele gradering
Ek was baie gasvry ontvang en sal weer daar gaan bly.
Lees meerMaryke V - Nov 2018
Algehele gradering
Rustigheid en kos vir die siel.
Phillip H - Jul 2018
Algehele gradering
Spesiaal.
Nols C - Jul 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld en sentraal geleë.
Elma B - Jul 2018
Algehele gradering
Baie dankie vir jul vriendelike ontvangs en uitstekende verblyf en die ekstra myl wat geloop is om ons verblyf gemaklik en gerieflik te maak.
Chiquita G - Jun 2018
Algehele gradering
Lovely setting.
Hein G - Jun 2018
Algehele gradering
Netjies, vriendelike mense, altyd bereid om te help.
Martie O - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig en skoon.
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Megan B - Apr 2018
Algehele gradering
Beautiful location
Oranje Guest Farm se terugvoer
Thank you for the nice review, we really try to keep everybody happy.
Tinka V - Apr 2018
Algehele gradering
Very comfortable and superb accommodation.
Chris D - Feb 2018
Algehele gradering
Perfek.
Johan D - Jan 2018
Algehele gradering
Baie rustig.
Rouxna H - Des 2017
Algehele gradering
Die omgewing is bitter mooi en die kamers is ruim en goed ingerig.
Tunille P - Des 2017
Algehele gradering
Pragtig en netjies.
Marion F - Nov 2017
Algehele gradering
Teleurstellend! Ontvangs was toe en ons moes die nommer op die deur twee keer bel. Na 29 min wag het iemand ons kom help.
Lees meerZaney J - Nov 2017
Algehele gradering
Rus vir my siel.
Lees meerOranje Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde, ons probeer regtig hard om 'n rustige skoon atmosfeer vir ons gaste te skep.
Bly julle kon 'n bietjie ontspan in hierdie pragtige deel van die wereld
Groete
Maria B - Nov 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Henning L - Nov 2017
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike naweek gehad op hierdie indrukwekkend plaas.
Oranje Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons poog regtig om gaste 'n veilige wegbreek te bied na 'n rustige, skoon en versorgde omgewing.
Sien uit om julle weer te akkommodeer.
Groete,
Elsa
Peet B - Nov 2017
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Mantwa M - Nov 2017
Algehele gradering
I'm out of words... The place is wow.
Oranje Guest Farm se terugvoer
Thank you for the kind words, you are always welcome to come "recharge" on Oranje
Regards.
Reon E - Nov 2017
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en gerieflik.
Marieta K - Okt 2017
Algehele gradering
Blown away by the location, service and accommodation.
Oranje Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, julle is altyd welkom om bietjie te kom rus op Oranje
Groete.
Tiaan W - Sep 2017
Algehele gradering
Die gasteplaas skep 'n regte plaasomgewing.
Piet V - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtige omgewing en netjiese verblyf.
Oranje Guest Farm se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die positiewe terugvoering.
Ons hoop om u weer te sien.
Groete
Oranje
Bianca J - Aug 2017
Algehele gradering
Oranje Gaste Plaas is rustig en vreeslik mooi! Beslis waarde vir jou geld. Hulle sien my gou weer.
Renier J - Aug 2017
Algehele gradering
Na 'n lang dag op die pad sou mens meer verwag het.
Lees meerOranje Guest Farm se terugvoer
Ek is regtig jammer dat u ervaring nie so positief was soos meeste van ons ander gaste nie. Soos u self genoem het is dit 'n selfsorg gastehuis, wat meen dat jy jou etes self kan voorberei, en dit nie ingesluit is by die prys nie. Ontbyt en ander etes is egter beskikbaar op vooraf bespreking soos ons adverteer. Aangesien dit 'n geskiedkundige Gasteplaas is wat die familie sentimente probeer behou is van die oorspronklike wasbakke en baddens in ons badkamers gebruik, vandaar die "etched" voorkoms, maar soos u genoem het skoon en netjies. n Gastehuis is 'n redelike voltydse werk en die eienaar kan ongelukkig nie permanent hier wees om gaste te ontvang nie, daarom dat ons dames in skofte werk in die kantoor om seker te maak dat almal wel deur 'n vriendelik gesig ontvang word.
Ons probeer egter hard om al ons gaste gelukkig te hou en vra nogmaals onverskoning as u enige ongerief ervaar het, dit is verseker nie hoe ons dit wil hê nie
Groete
Elsa
Cjh B - Jul 2017
Algehele gradering
Great unit with beautiful scenery.
Izak D - Jul 2017
Algehele gradering
Stylvol, luuks en gemaklik. Vriendelike personeel.
Oranje Guest Farm se terugvoer
Beste Izak,
Dankie vir die positiewe terugvoer, hoop ons kan u weer in die toekoms akkommodeer.
Groete,
Oranje Gasteplaas
Evert B - Jul 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, baie skoon en netjies, alles smaakvol versorg, afdak vir voertuig.
Ineke J - Jul 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Pragtige plaas met rustige atmosfeer. Billik geprys.
Pieter D - Jul 2017
Algehele gradering
Panoramiese uitsig op spoggerige gasteplaas.
Riana K - Jul 2017
Algehele gradering
Ongelooflik rustig.
Oranje Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, julle is altyd welkom op Oranje Guest Farm.
Groete,
Elsa
Pietersen J - Jun 2017
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Oranje Guest Farm se terugvoer
Dankie Johan, ons is baie bly dat julle lekker kon ontspan in die koue.
Groete,
Elsa
Theo O - Jun 2017
Algehele gradering
Baie mooi omgewing pragtige plek skoon en netjies, kamer goed uiteengesit, gemaklike area om kamers en onderdak parkering.
Lees meerOranje Guest Farm se terugvoer
Dankie Theo vir die goeie raad, ons sal verseker aandag skenk daaraan.
Groete,
Elsa
Bertha F - Jun 2017
Algehele gradering
Baie Goed! Diens was uitstekend.
Oranje Guest Farm se terugvoer
Dankie Bertha, ons is baie bly julle het lekker gekuier in die koue.
Groete,
Elsa
Pieter B - Jun 2017
Algehele gradering
Baie lekker warm gevoel.
Oranje Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, ons geniet dit vreeslik om mense so bietjie te bederf met stilte en saligheid in hierdie mooi wereld.
Liza G - Mei 2017
Algehele gradering
Naby Clarens, plaas is pragtig.
Isabel V - Mei 2017
Algehele gradering
Rustig, netjies, skoon, perfek!
Oranje Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir mooi woorde, ons probeer regtig dit bereik wat julle ervaar het.
Groete
Elsa
Johan R - Apr 2017
Algehele gradering
Kyk die sterre.
Mariska H - Apr 2017
Algehele gradering
Lekkerste wegbreek saam met familie en kinders.
Martha B - Feb 2017
Algehele gradering
Gemaklik, pragtige omgewing en vriendelike personeel.
Estie V - Jan 2017
Algehele gradering
Baie baie dankie vir gasvryheid!
William V - Jan 2017
Algehele gradering
Ek het 'n baie aangename verblyf gehad.
Alwina G - Jan 2017
Algehele gradering
Stil, rustige omgewing en natuurskoon baie waardeer.
Juandre V - Jan 2017
Algehele gradering
Perfekte plek!
Cecily E - Des 2016
Algehele gradering
Absolute paradise on earth!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absolute paradys op aarde!
Ons verblyf was bonatuurliks - wonderlike verblyf, omring deur die mooiste landskappe. Sal definitief Orange Farm Guest Farm aanbeveel!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mariska B - Des 2016
Algehele gradering
Baie goeie diens, uitstekende ligging, pragtige uitsig. Onverbeterlik.
Marian S - Nov 2016
Algehele gradering
Rus vir die siel met die mooiste uitsig vanaf die stoep.
Chazelle E - Nov 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Amanda L - Nov 2016
Algehele gradering
Alles was absoluut fantasties! Ons kom sommer gou weer.
Sue V - Okt 2016
Algehele gradering
Baie mooi uitsig, skoon kamer en flinke diens. Goed geleë, naby al die plekke van belang. Kos was smaaklik wat ons bestel het: was na kamer gebring.
Elsie B - Okt 2016
Algehele gradering
Ongelooflike plek!
Johan M - Okt 2016
Algehele gradering
Manjifiek.
Ina D - Okt 2016
Algehele gradering
Fantastiese plekkie, vriendelike diens, en great kos.
Cheryl S - Sep 2016
Algehele gradering
Absolutely awesome.
Zelda B - Aug 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Cheryl K - Aug 2016
Algehele gradering
All the comforts of home, combined with friendly service and great value-for-money.
Ronel F - Aug 2016
Algehele gradering
Pragtige akkommodasie, netjies, skoon en luuks.
Naledi M - Jul 2016
Algehele gradering
They exceeded my expectations!
Deon V - Jul 2016
Algehele gradering
Baie rustig.
Carl V - Jun 2016
Algehele gradering
Hierdie plek is die rustigheid vanself.
Gerhard N - Jun 2016
Algehele gradering
Rustige wegbreek van alles af.
Daniel S - Apr 2016
Algehele gradering
Die verblyf was goed.
Pieter V - Mrt 2016
Algehele gradering
Wonderlike rustigheid.
Sophia G - Mrt 2016
Algehele gradering
Verblyf was baie ontspannend en waarlik die reis van Gauteng die moeite werd.
Natalie F - Mrt 2016
Algehele gradering
Peaceful stay in beautiful location.
Lees meerJj B - Feb 2016
Algehele gradering
Rustig!
Nolene A - Jan 2016
Algehele gradering
Baie gemaklik en mooi skoon!
Amanda B - Jan 2016
Algehele gradering
Voldoende.
Elize J - Des 2015
Algehele gradering
Heerlike verblyf in die pragtige en rustige natuur.
Lees meerAndre V - Jul 2015
Algehele gradering
Oranje Guest Farm is pragtig!
Denise S - Jun 2015
Algehele gradering
Baie lekker gekuier sal enige tyd weer gebruik maak van Oranje Guest Farm.
Heidi S - Apr 2015
Algehele gradering
Beautiful surrounds and lovely clean and comfortable stay!
Francois D - Apr 2015
Algehele gradering
Wat 'n heerlike bederf om by Oranje Gasteplaas te oornag!
Marie-louise B - Feb 2015
Algehele gradering
Ons verblyf was ongelooflik lekker gewees en ons het die baie geniet.
Lees meerLourens P - Feb 2015
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Androula K - Nov 2014
Algehele gradering
I thoroughly enjoyed the weekend.
Maggie B - Nov 2014
Algehele gradering
Rustige atmosfeer. Net wat ons nodig gehad het!
Eben B - Nov 2014
Algehele gradering
Lekke naweek-verblyf!
Elsabe F - Nov 2014
Algehele gradering
Die kamer is pragtig met genoeg koffie, tee en beskuit ook!
Paul L - Jul 2014
Algehele gradering
Will use Oranje Guest Farm again
Christa B - Jul 2014
Algehele gradering
Dit was heerlik, net te kort!
Debbie B - Jul 2014
Algehele gradering
Lekke!
Annalize V - Jul 2014
Algehele gradering
Puik!
Pieter V - Mei 2014
Algehele gradering
Awesome! Heerlik! Rustig! Julle sien ons beslis weer!
Ria V - Mei 2014
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en rustig.
Amanda Z - Apr 2014
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker gewees.
Carmen M - Jun 2013
Algehele gradering
Pragtige rusplekkie in die mees asemrowendste area
Monja N - Jun 2013
Algehele gradering
Heerlike ligging maar bied nie al die aktiwiteite wat adverteer word nie
Petri B - Mei 2013
Algehele gradering
Stunning place!
Elfrie S - Apr 2013
Algehele gradering
Rustige, pragtige omgewing met warm vriendelike ontvangs en diens.
Deidre B - Apr 2013
Algehele gradering
Relaxing, scrumptious food and top class hospitality
Karl P - Nov 2012
Algehele gradering
Lovely
Caitlin V - Jul 2012
Algehele gradering
Thoroughly enjoyable stay
Retha V - Apr 2012
Algehele gradering
At Oranje Gasteplass a special occasion was turned into an extraordinary stay
- Kapasiteit: 48 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oranje-plaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom