Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Optibos

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Claudette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 37 resensies vir Optibos
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Louise V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V
Gesin met klein kinders

Rustige, ontspannende wegbreeknaweek.

Baie netjiese en gesellige vakansiehuis - privaat en rustig. Die kamers met en suite badkamers, lugversorging in die kamers en swembad is 'n bonus in die hitte. Hierdie was 'n ideale wegbreek met minimum selfoonsein - die WiFi was net gebruik om te ontspan. Die teerpad na Marloth Park is in 'n goeie toestand. Ons sal weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Optibos se terugvoer

Hi Louise
Ons is baie bly julle het lekker gebly by ons huis in die bos! Hoop om julle gou weer te sien!
Optibos

Optibos
Amanda H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda H
Gesin met tieners

We enjoyed our stay, recommend screens in front of windows, pool furniture lounge.

I would just recommend screens installed in front of all windows to enable one to open a window for fresh air while at the unit without bugs coming inside. I do understand that windows need to be shut when leaving, but while at the unit, I would have enjoyed opening some windows for fresh air. We also missed having loungers at the pool; recommend investing in pool furniture. Thank you, we had a lovely time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Optibos se terugvoer

Hi Amanda. I'm glad you had a lovely time in the bush. We are in the process of looking at new pool furniture.

Optibos
Eric M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eric M
Gesin met klein kinders

Nice experience.

Excellent and even my friends want to come there for their next vacation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Optibos se terugvoer

Hi Eric

Thank you so much for the very positive feedback! I really appreciate it.

Optibos
Hettie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie B

Gerieflike huis, stil area en naby rivier.

Heerlike gerieflike huis, volledig toegerus. Stil area en so rustig en pragtig met die bome rondom die huis waar baie voëls is en diere kom kuier. Lekker braai area met die heerlikste swembad vir warmer dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Optibos se terugvoer

Baie dankie Hettie. Ons waardeer dit baie. Ons is bly julle het jul Kersvakansie geniet!

Optibos
Mariska H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska H
Gesin met tieners

Onvergeetlike boservaring!

Ons het heerlik gekuier en gerus in die bos. Die huisie het alles wat mens nodig het en nog meer. Die diere wat kom water drink, was voorwaar 'n belewenis. Dankie vir 'n heerlike vakansie. Ons maak gou weer so!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Optibos se terugvoer

Baie dankie, Mariska! Ons waardeer dit baie. Sien uit om julle gou weer te ontvang.

Optibos
Ignitius M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ignitius M
Saam met vriende

My stay was okay, just a few problems here and there. The owner or caretaker at Optibos has not.

There were a few challenges, for example, a complicated gas stove, no hot water for the shower, constant electricity problems, and the owner or caretaker doesn't have good customer service and wasn't eager to help us with the challenges we faced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Optibos se terugvoer

Because all of our guests' experiences are important to us, I feel compelled to respond to this review.
After numerous phone calls and messages throughout the weekend, as well as some unpleasant and threatening messages after the guests checked out, I think it is only fair for me to share my side of the story.

All guests receive an information pack before they arrive at Optibos. I also offer telephonic support.
From the onset, the guest struggled to manage the gas appliances. It was explained over the phone that to ignite the gas stove, you have to strike a match or lighter and place it near the burner. You press the corresponding control knob and turn it to the high position until you see the flame. Then you can reduce the flame size by turning the knob to a lower position. The Gas stove was in working order both before the guest arrived, and after their departure.

The guest was informed to only open the hot tap, and not the cold tap, in the shower. This activates the gas geyser and warms the water. According to our cleaning services, the water in the showers and kitchen was warm after the guests checked out.

Our house utilizes solar power. As stipulated in the information sheets sent via email to the guest, the air conditioners and the pool pump use prepaid electricity. Everything else, including the fans, televisions, kettle, and lights, utilise solar power. At Optibos, we always ensure there are sufficient units available - there were 593.42kWh available before the guest's arrival. So any "constant electricity problems" were likely because the air conditioners did not work due to load shedding, which is beyond our control.

The guest called on Saturday evening complaining about the stove and hot water. I messaged him explaining that I was at a function and asked him to contact me on WhatsApp. He then texted me saying "No it's sorted thanks" So I assumed everything was fine.

Upon checkout, I found that a double bed duvet cover and a double bed grey fitted sheet had stains beyond repair. Refuse bags were left inside and outside the house, even though the information sheets state that refuse bags attract pests and are unhygienic. Guests are responsible for taking their trash to the collection point. I had to hire extra cleaning services to address these issues. A part of the refundable deposit was used to cover the losses and damages.

I regret that their stay was not as pleasant as our other guests' experiences. Optibos is a magical place in the bush and we love sharing this with our guests - we value their experience and our relationships with them.


Optibos
Lanie M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanie M
Saam met vriende

Baie gerieflik en skoon.

Was baie lekker, gerieflik en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Optibos se terugvoer

Baie dankie, Rachel. Ons waardeer dit baie. Hoop om julle gou weer te sien!

Optibos
Markus F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Markus F
Gesin met tieners

Het baie lekker gebly in Optibos.

Verblyf was baie lekker, splashpool was heerlik om in af te koel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Optibos se terugvoer

Hi Markus
Ek is baie bly dat julle Optibos geniet het. Baie dankie!

Optibos
Rosa A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa A
Gesin met klein kinders

Lovely place to relax and enjoy the bush and still have all that you need to be comfortable.

Close to the river so we saw lots of animals. Good air conditioning and a lovely pool were perfect for the hot weather. Word of advice to guests: Don't forget bug spray. We forgot we were in the bush.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Optibos se terugvoer

Thank you Rosa! We really appreciate.

Optibos
Deon S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Optibos voldoen aan alle standaarde. Goeie waarde vir geld. Die eienaar het regtig baie moeite gedoen met nuwe verbeterings in die plek. Alles wat jy nodig het is tot jou beskikking en alle toerusting in die eenheid is van hoogstaande gehalte. Ek sal definitief die plek weer besoek. Die rustigheid en diere maak dit absoluut die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Optibos se terugvoer

Baie dankie Deon. Ons waardeer baie. Julle is baie welkom om weer te kom kuier in die bos.

Optibos
Eben K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben K
Gesin met klein kinders

Sielsrus.

Dankie vir die skoon, goed ingerigte en alles werkende huis, 'n ware ontvlugting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Optibos se terugvoer

Baie dankie Eben! Ons waardeer baie. Hoop om julle gou weer te sien.
Groetnis
Optibos

Optibos
Liza B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza B
Saam met vriende

Dit was die perfekte boswegbreek in Marlothpark!

Naby genoeg aan twee van die suidelike ingangshekke na die Krugerwildtuin vir gemaklike dagbesoeke. Optibos het sy eie wildlewe wat by die watergat kom drink en jy hoef nie eens die stoep te verlaat vir daardie boservaring nie. Die huis is mooi opgeknap en een van die groot voordele is die ruim slaapkamers met eie badkamers, klerekas, TV en lessenaar. Die boonste kamer is baie gaaf ingerig en modern en het ook sy eie dek. Dis ideaal vir gesinne of vriende wat saam wil kuier maar steeds hul privaatheid behou. Die beddegoed en matrasse is eersteklas. Die kombuis en braai area het alles wat jy nodig het met genoeg sitplek en tafelspasie vir opdis en aansit vir ete. Parkeerplek, WiFi, swembad, ruim stoep, drinkwaterkraan met filterstelsel, sekuriteit en sonpanele dra by tot 'n besonders gerieflike verblyfervaring. Goeie kommunikasie het ons deurgaans gelei in die proses. Hierdie is 'n juweel wat ek graag aanbeveel. Dinge wat ek kon sien is in die proses om opgeknap te word: boonste slaapkamer en dek, sommige van die buitemeubels. Dinge waarop besoekers moet let: Bring eie handdoeke en dekodeerder. Uit en uit 'n wonderlike verblyfservaring teen 'n regverdige tarief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Optibos se terugvoer

Hi Liza,
Baie dankie vir 'n lekker resensie. Ons waardeer baie. Die volgende projek by Optibos is klaar beplan. Ons hoop ons sien jou en jou gesin gou weer.
Groete,
Optibos

Optibos
Rodney B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome awesome awesome few days.

Had the best time, lovely accommodation, great interaction with the animals around the house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Optibos se terugvoer

Hi Rodney
Thank you so much. Hope to see you soon again.
Claudette

Optibos
Anel P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anel P
Saam met vriende

Gerieflike klein plekkie.

Ons kuier by Optibos was baie aangenaam met die off-the-grid, net paar punte om in gedagte te hou. Plekkie lyk baie groter op foto's as realiteit. Plek is nie geskik vir 6 volwassenes nie, die area en meubels laat dit nie toe. Die loft bo het nie direkte toegang tot 'n badkamer nie, moet kamer 1 of 2 se en suite-badkamer gebruik. Die trappe na die loft moet met versigtigheid hanteer word. Die fancy kopstukke is nie gemonteer in die muur nie en val op jou en alles op die bedkassies val met elke draai af. Die buitestoele is gebreek en geskeur en algemene instandhouding is nodig. Groter potte en panne is ook nodig.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Optibos se terugvoer

Hi Anel, Optibos word nou Mei - Junie opgradeer. Die 'loft'area asook die trap word oorgedoen en 'n badkamer word bygevoeg. Ons het die huis net so oorgeneem by die vorige eienaar verlede jaar. Ons eerste prioriteit was om die huis van die "grid" af te kry. En ons sal defnitief aandag gee aan die punte wat jy genoem het. Groetnis. Optibos

Optibos
Elsie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie S

Baie rustig en ontspanne, net wat mens nodig gehad het.

Regte bosveldatmosfeer. Rustig en stil, net wat mens nodig het om weg te breek van die gewoel van die stad. Met al die geriewe om die verblyf spesiaal te maak.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Optibos se terugvoer

Baie dankie Elsie. Ons is baie bly julle het dit geniet.

Optibos
Michelle B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het vreeslik lekker gekuier by Optibos. Die ligging is perfek. Die verblyf is toegerus met alles wat jy nodig het. Die eienaar en LekkeSlaap was baie behulpsaam met al ons navrae.

Optibos is goed toegerus vir wanneer daar load shedding is. Ons het dit vreeslik geniet om koffie te drink in die oggend met sebras en vlakvarke wat kom water drink reg voor die stoep. Die sekuriteit is baie goed.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Optibos se terugvoer

Baie, baie dankie Michelle. Ons waardeer baie. Optibos se deure is oop vir julle vir nog 'n wegbreek!

Optibos
Salomie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie V
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam en rustig.

Ons het heerlik gerus en die huis is goed toegerus, die krag onderbrekings is lastig alhoewel die huis sonpanele het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Optibos se terugvoer

Dankie Salomie. Ons waardeer baie. Die krag netwerk in Marlothpark kon nie die groot hoeveelheid besoekers in die Desember vakansie hanteer nie, weens verskeie redes en dit het toe gebreek. Dit het gevolglik 'n effek op ons sonkragsisteem.

Optibos
Hanlie K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie K
Enkelreisiger

Value for money.

Amazing house in the bush. You can not see any houses or hear cars. Lovely and relaxing. Huge bonus is that the house is off the grid. Can really recommend Optibos.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Optibos se terugvoer

Thank you so much Hanlie. We really appreciate it. Kind regards,
Optibos

Optibos
Blenda V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Blenda V

Wonderlik. Rustigheid. Baie lekker vakansie gewees.

Het baie ontspan. Lekker om na die wild te kaan kyk so naby. Lekker area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Optibos se terugvoer

Baie dankie, Blenda. Bly julle het geniet.
Optibos

Optibos
Thabile T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabile T
Saam met vriende

Very nice place, cosy and private too. I would go there repeatedly.

Good place for a holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Optibos se terugvoer

Dear Thabile, thank you so much. We really appreciate.
Kind regards,
Optibos

Optibos
Jozwa S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jozwa S
Saam met vriende

Cosy plekkie, ideal geleë, goeie waarde vir geld, naby winkels. Beslis die plek in Marlothark om by weg te breek. Sal hoog aanbeveel en sal beslis teruggaan.

Wat 'n aangename, cozy plekkie! Goeie waarde vir geld, en ons het vlakvarke, sebras, muishonde, rooibokke, koedoes asook kameelperd gehad wat vir ons kom kuier het. Ook geen bobbejane wat ons gepla het nie. Die plekkie is naby winkels en restaurante wat dit ideaal maak. Sal beslis hoog aanbeveel selfs met kinders. Ons sal beslis weer teruggaan soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Optibos se terugvoer

Baie dankie Jozwa, vir uitstekende resensie. Ons waardeer baie.
Optibos

Optibos
Japie K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie K
Enkelreisiger

Sover my gunsteling wegbreekplek in Marlothpark!

Vir my was die ligging van Optibos perfek. Dis baie privaat en dit laat jou regtig voel of jy in die bos alleen is. 'n Groot plus is dat die eenheid heeltemal van die "grid" af is. Het nie geweet van loadshedding nie! Verder is dit toegerus met alles wat jy nodig kan kry! Beslis my nommer een keuse in Marloth!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Optibos se terugvoer

Baie dankie vir die baie positiewe resensie Japie. Ons waardeer baie.

Vriendelike groete

Optibos

Optibos
Alta J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta J

Rustig en gesellig.

Was beslis 'n belewenis met die wild en sal weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Optibos se terugvoer

Baie dankie Alta. Ons waardeer baie.

Optibos

Optibos
Minette B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Minette B
Gesin met tieners

Goeie ligging, gesellige blyplek. Kort bietjie onderhoud.

Geleë naby aan verskeie uitkykplekke en restaurante. Swembad en stoep is heerlik koel en netjies. Die plekkie kort bietjie onderhoud maar is 'n gesellige, goed toegeruste blyplek en het 'n heerlike braai-area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Optibos se terugvoer

Beste Minette
Ons is die nuwe eienaars vanaf Mei 2022 en is in die proses om die huis op te gradeer. Dankie vir opbouende resensie.
Vriendelike groete
Optibos

Optibos
Wendy L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy L
Gesin met tieners

We had a lovely stay and saw lots of animals.

Definitely recommended. Good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Optibos se terugvoer

Thank you so much. Really appreciate. See you nevt year!
Kind regards
Optibos

Optibos
Simone M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Simone M
Saam met vriende

Peaceful.

The place needs a microwave.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Optibos se terugvoer

Dear Simone.
The microwave carousel plate broke on the day of departure with the previous guests a day before you arrived. We did replace it with a new microwave.
Kind regards
Optibos

Optibos
Monique J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique J
Gesin met klein kinders

Onvergeetlike wegbreek!

Ons 'n absolute wonderlike tyd gehad, die diere was een soort op 'n ander, heeldag by die huis, kudus, vlakvarke, kameelperde, bosbokke, nagapies, duikers, springbokke,a lles was daar om te eet en te groet. Die huis het alles in wat mens benodig, tekort aan niks, home away from home, die eienaar was heeltyd beskikbaar op foon en spoedig kontak gemaak, ons was baie gemaklik, en sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanda V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda V
Gesin met tieners

Baie lekker en mooi.

Ons het wel gesukkel met die krag wat af was vanaf Saterdagmiddag. Die invertor en batterye wou nie laai nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond H
Gesin met tieners

Absolute fees in die bos.

Skoon en netjies. Swembad is great. Baie diere by die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenrad D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coenrad D
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies, het die kuier baie geniet.

Ons het die kuier baie geniet en sal vir seker weer terug gaan. Ons het net so bietjie gesukkel met die gas stoof maar dit toe reggekry. Daar is ’n tekort aan opskep bakke en geen vleis braai bakke nie. Altesaam ’n heerlike kuier gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lorraine C
Saam met vriende

The house was not Covid 19 clean.

Swimming was out of order, upstairs patio was padlocked with no key. Was no water from first morning to the end of our stay, had to use water boiled from pool to flush toilets and wash. Outside bench full of spiderwebs. Plug in bedroom rusted, would not close so would not hold water. Gas oven does not work. And to top it all the cleaner was there at 6:50 am on our last day. We were still drinking coffee and in our pjs, our exit time was supposed to be 9 am. Very disappointed and think more supervision is necessary!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmerentia J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Emmerentia J
Saam met vriende

Skoon huis in die natuur.

Plek was skoon en netjies en het alles gehad wat ons benodig. Om buite te braai in die natuur en die natuurgeluide te hoor was baie spesiaal. Kon die oggend vroeg koffie drink op die stoep terwyl ons geluister het na die natuurgeluide en besoek van die vlakvarke. Kan verblyf beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyn F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alwyn F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig

Warm water in stort is moeilik om reg te stel. Of te warm of te koud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith V
Gesin met tieners

Beautiful private setting.

Lovely location. Just a pity that the cleaner wanted to clean the house at 7:15 am already.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P
Gesin met klein kinders

Beslis die moeite werd!

Was verbaas oor als wat wat daar is. Lugversorging in die kamers en leefarea was 'n pluspunt. Plekkie het my verwagtinge oortref. Skoonmaak- en tuindienste het kom skoonmaak gedurende die week. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mila F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mila F
Saam met vriende

Very comfortable home.

Our stay was very comfortable and we enjoyed it immensely! The house is well equipped and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Optibos se terugvoer

Hi Mila,

I am glad you enjoyed your stay. Hope to see you soon.

Regards,
Jan-hendrik Pieters
Jasiri wildlife expeditions

Optibos
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sparrow-rylaan 531, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0ca15b0792a20a54fdb3796afb10a5e3ba0cd82f5b42a4c082df944cda32f4e7450c26cbe6521cb38088a80a5f16bd01aee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 37 5 1 5 531 Sparrow Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.37196 31.75996
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem