Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppikoppie Langebaan

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Standaardwoonstel - Meervlakkig - Lavender
Selfsorg
Standaardwoonstel - Meervlakkig - Rosemary
Selfsorg
Standaardwoonstel - Meervlakkig - Honey
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen musiek tussen 22:00 en 10:00 word toegelaat nie.
'n Maksimum van 5 gaste per eenheid word toegelaat, dit sluit kinders in. Geen bykomende gaste word toegelaat nie.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
’n Rustige atmosfeer moet gehandhaaf word en gaste kan van die perseel verwyder word indien die huisreëls nie nagekom word nie.
’n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 per eenheid moet aan die instansie betaal word.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Ons verwag dat gaste die eenhede in dieselfde toestand los as wat hul dit gekry het.
Die eenhede is selfsorg, slegs 3 toiletpapierrolle en 2 swartsakke word per eenheid voorsien.
Die eenhede word nie daagliks skoongemaak nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oliphantskoprylaan 9, Oliphantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e0d400d888475e47a3ac526c2c77309154889790822739936195624633388c027a554e4671bcc863c9cefd23ce1709db13a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 9 Oliphantskop Drive Oliphantskop 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.05596907116 18.059966787689
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem