Oppi-Plaas Accomodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Estha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Coenraad S - Jul 2018
Algehele gradering
Beste verrassing ooit!
Oppi-Plaas Accomodation se terugvoer
Beste Coenraad,
Baie dankie vir die baie positiewe terugvoer. Dit was net 'n plesier om gaste soos julle hier te ontvang. Ons hoop volgende keer is dit meer as een nag.
Groete vir die res van jul gesin.
Estha Marais
Ferdi B - Des 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon, gasvry en rustig.
Oppi-Plaas Accomodation se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Ferdi. Geniet jul vakansie verder.
Groete
David en Estha Marais
Theuns V - Nov 2017
Algehele gradering
Baie funksioneel met goeie ligging.
Oppi-Plaas Accomodation se terugvoer
Baie dankie Theuns, dit was 'n plesier om jul hier te ontvang. Hoop ons sien julle binnekort weer.
Groete,
David en Estha Marais
Sonja V - Jan 2017
Algehele gradering
Gerieflike verblyf op die plaas naby Lesotho - veilige, gerieflike verblyf ideaal vir die besigheidspersoon, of gesin wat wil ontspan!
Lees meerOppi-Plaas Accomodation se terugvoer
Hallo Sonja,
Dit was net een groot plesier om julle hier te ontvang en nuwe vriende te maak. Ons het julle kuier en geselskap baie geniet. Hoop om julle gou weer hier te kan ontvang, of dalk vir julle te kom kuier in julle pragtige omgewing.
Groete vir Derick en Sorika
Lekker dag verder.
Estha
Linda B - Des 2016
Algehele gradering
Lieflike omgewing om in te slaap. Esta se plekke is tops wat netheid en geriewe betref. Ons is met ope arms verwelkom. Kan die vars plaaslug en gasvryheid aanbeveel.
Oppi-Plaas Accomodation se terugvoer
Hallo Linda,
Dit was net een groot plesier om jul hier te ontvang. Dankie vir die mooi kompliment. Ons het te min tyd gehad vir kuier, maar hoop om hul in die toekoms gou weer hier te sien. Geniet die res van jul vakansie en veilig ry huistoe. Voorspoed vir 2017!!!!
Les T - Okt 2016
Algehele gradering
Excellent!
Oppi-Plaas Accomodation se terugvoer
Goeie more Les,
Dit was vir ons 'n groot plesier om julle hier te ontvang. Ek hoop dat ons julle en die res van jul groep gou weer hier sal sien. Dis wonderlik om sulke gaste te ontvang en te ontmoet.
Groete
Estha
Jan B - Des 2015
Algehele gradering
150% vir gasvryheid en omgee.
Ernie L - Des 2015
Algehele gradering
'n Paar dae op die plaas is al wat hierdie stadsjapies nodig gehad het om weer behoorlik mens te word!
Lees meerOppi-Plaas Accomodation se terugvoer
Dankie Ernie, Marilize en Dian, dit was net 'n plesier om julle hier te ontvang en te leer ken. Hoop om julle gou weer te sien vir 'n lekker plaaskuier.
David , Estha en kinders.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brakfontein-plaas, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom