Oppermanskraal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N10, Oppermanskraal, Hanover, 7005, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oppermanskraal bied gerieflike oornagverblyf op 'n prentjiemooi plaas sowat 15 km buite Hanover in die Karoo. Dit is ideaal vir gaste wat tussen Kaapstad en Johannesburg onderweg is.
Verblyf is beskikbaar in 2 slaapkamers in die hoofhuis. Elke kamer het 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n stort. 'n Heerlike ontbyt of aandete is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Doendinge in die area sluit voëlkyk, die plaas te voet verken, of fietsryroetes in.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sorin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 4
Ligging
- N10, Oppermanskraal, Hanover, 7005, Noord-Kaap
- Gaste dink Oppermanskraal het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hanover Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N10, Oppermanskraal, Hanover, 7005, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom