Opiheuwel
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kameeldoringlaan 17, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R950R713 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Opiheuwel bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf in Vyf Brakke Fonteinen vir groepe en gesinne wat die omgewing besoek.
Gaste het 'n opsie tussen 3 eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste, Sardyn, Marlyn en Dolfyn.
Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n koningingrootte-bed en addisionele slaapplek vir 2 gaste is in die leefarea beskikbaar. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.
Verder het elke eenheid 'n kombuisie wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met DStv en WiFi is in elke eenheid beskikbaar.
Sardyn, Marlyn en Dolfyn lei na 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Opiheuwel is 4 km vanaf die strand, verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Peter & Sylvia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Kameeldoringlaan 17, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Opiheuwel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vyf Brakke Fonteinen Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kameeldoringlaan 17, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom