Op die See
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 13 Mei 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofstraat 264B, St. James, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
-
Vanaf
R875R788 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Op die See bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat kamer in die gasheer se seefront-huis in St. James tussen Muizenberg en Kalkbaai. Die huis spog met 'n asemrowende uitsig oor die see en die sentrale ligging maak dit ideaal vir 'n idilliese kuier aan die kus.
Verblyf word in 'n ruim privaat en suite-slaapkamer gebied en is vir 2 gaste of 'n enkelreisiger geskik. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kamer bevat oorgenoeg ingeboude kaste, 'n skryftafel en sit-area met 2 antiekstoele. Net hierdie 1 kamer word uitgehuur in die huis.
Gaste deel die leefareas, eetarea en die stoep met die eienaar. Die eienaar het sy eie aparte kombuis, so gaste het grootliks alleengebruik van die hoofkombuis. Dit is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond toegerus. Kasspasie word voorsien sodat gaste hul kos kan bêre. Die sitarea het 'n TV met Netflix- en YouTube-toegang en dit lei na die sonnige eetarea met 'n uitsig oor die see.
Ander geriewe sluit 'n binnebraai-area, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in. Parkeerplek is slegs in die straat beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Op die See sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
Elektriese Toebehore
- Haardroër
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Fritz Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 1
Ligging
- Hoofstraat 264B, St. James, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
- Gaste dink Op die See het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Muizenberg Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofstraat 264B, St. James, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12