Oos en Wes
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adrian Olivier-singel 11, Noordhoek Chalets, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Oos en Wes bied veilige en gerieflike selfsorgverblyf op 'n veilige landgoed in Sunnydale, Noordhoek.
Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers op die eerste verdieping en 'n badkamer. Die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die badkamer het 'n wasbak, toilet en 'n stort. Die slaapkamers lei met 'n trap af na die leefarea waar daar 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea is.
Die kombuis het 'n tafeltjie met 2 stoele en is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na die eetarea met 'n etenstafel en sitplek vir 4. Die sitarea het 2 gemakstoele, 'n rusbank, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. WiFi is ook beskikbaar. Indien nodig, kan die rusbank ook as slaapplek vir 2 kinders dien.
Gaste het toegang tot 'n aparte ingang en veilige parkeerplek, en die eenheid is lekker naby die strand, plaaslike winkels en restaurante geleë.
Slaapplek
’n Bespreking by Oos en Wes sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Adrian Olivier-singel 11, Noordhoek Chalets, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adrian Olivier-singel 11, Noordhoek Chalets, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom