Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oom Baksteen se Plekkie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karveel-singel 4, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Oom Baksteen se Plekkie bied selfsorgverblyf in Die Voor Bay in Mosselbaai en dit is ideaal vir gaste wat binne stapafstand van die strand wil woon en die Tuinroete wil verken.

Die woonstel is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n TV. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, strot, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die ruim leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, wasmasjien en skottelgoedwasser toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die kombuis lei na 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volledige DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die stapeldeure lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n binnehof met 'n plonspoel en ingeboude braaigeriewe. Gaste het veilige parkeerplek agter 'n toesluithek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Oom Baksteen se Plekkie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Oom Baksteen se Plekkie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 6

Ligging

  • Karveel-singel 4, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oom Baksteen se Plekkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karveel-singel 4, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94090383d4967217f611a794709de6893254bb2a0f019d196637a16aa12c6cb6a2fb1f317210c3d3a81f86d06155c70a8dba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 4 Karveel Crescent Diaz Strand 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.154056 22.108313
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem