Onverwags
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Fox En Ilse Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Lelane V - Des 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Leanne V - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier in 'n ruim huis.
Onverwags se terugvoer
Dankie, Was n voorreg om.julle te ontmoet.
Johan P - Des 2020
Algehele gradering
Dit is wel nie naby die dorp nie, maar dit was lekker om in 'n ou plaashuis te kon bly. Die eienaars is ook baie gasvry.
Onverwags se terugvoer
Dit was verseker n voorreg om julle te ontmoet. Dankie vir julle besoek
M A F - Des 2020
Algehele gradering
Baie sentraal tot Nieu-Bethesda . Plaasatmosfeer en wonderlikke ruimtes.
Onverwags se terugvoer
Dit was lekker om julle te kon leer ken. Baie dankie vir die besoek.
Malan V - Des 2019
Algehele gradering
Dit was ons eerste kuier in die Karoo/Cacadu-distrik. Ons is hartlik ontvang en het onmiddellik tuis gevoel. Ons sou graag nog 'n dag en aand wou spandeer en meer omtrent die omgewing wou sien en beleef.
Onverwags se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek. Dit was lekker om julle te kon ontmoet.
Rensche S - Jun 2019
Algehele gradering
Dis 'n ver ent om weg van die hoofpad te ry, maar die natuurskoon is baie mooi, selfs in die winter.
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R63, Onverwagsfontein, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom