Ontspan by Uitspan
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seewierstraat 29, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Ontspan by Uitspan is 'n bekoorlike selfsorgeenheid op dieselfde perseel waar die eienaar in Struisbaai bly. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n klein etenstafel met stoele en dit lei na die sitarea met rusbanke en 'n TV. Die sitarea het 'n enkelbed en 'n dubbelslaapbank. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n stoep met sitplek. Daar is 'n lieflike braai en veilige parkeerplek.
Gaste kan watersporte aandurf, by die see ontspan en die area verken.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Seewierstraat 29, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seewierstraat 29, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom