Ons Huisie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Annelene Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 151
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Eldorette D - Apr 2024
Algehele gradering
Sommer net voete-in-die-lug lekker.
Ons Huisie se terugvoer
Wow, whoop whoop, baie baie dankie vir hierdie pragtige resensie. Meer as welkom terug.
Zianè W - Apr 2024
Algehele gradering
Gasvrou was baie behulpsaam en gaan regtig uit haar pad uit vir gaste!
Ons Huisie se terugvoer
Baie baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg, jy's meer as welkom terug.
Jessica S - Mrt 2024
Algehele gradering
Definitely stay here on your way to Cape Town!
Ons Huisie se terugvoer
Wow Jessica, thank you so very much for this amazing feedback. You're more than welcome back at Ons Huisie.
Lorraine N - Mrt 2024
Algehele gradering
Wat 'n lieflike verrassing van 'n plekkie!
Ons Huisie se terugvoer
Wow, dit is nou pragtig, waardeer opreg.
Ilona P - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou, pragtige verblyf en lekker braaiplek.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie dat julle Ons Huisie gekies het. Ons waardeer ook die pragtige resensie. Julle is meer as welkom om terug te kom.
Ilze C - Mrt 2024
Algehele gradering
Kinders het lekker op die groot grasperk gespeel terwyl ons gebraai het.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie dat julle Ons Huisie gekies het en vir die pragtige resensie.
Gregory D - Mrt 2024
Algehele gradering
Great value for money.
Ons Huisie se terugvoer
Thank you so much for the perfect score, we really appreciate it.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Andre D - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie goeie oorslaappligging vir die N1.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie, Andre, vir die vol punte. Jy is meer as welkom om terug te kom.
Aneesia S - Mrt 2024
Algehele gradering
Refreshing.
Gert L - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker.
Henry K - Feb 2024
Algehele gradering
Cosy, comfortable, nicely decorated.
Laurissa V - Feb 2024
Algehele gradering
Very impressed with the cleanliness / comfort .
Ons Huisie se terugvoer
Thank you so much for the perfect score, we really appreciate it. You're more than welcome back at Ons Huisie.
Deirdre W - Jan 2024
Algehele gradering
Highly recommend.
Ons Huisie se terugvoer
Wow, thank you so much for the awesome review.
Chantal S - Jan 2024
Algehele gradering
A great stay for young fam. Off-street parking. Separate rooms ideal for family.
Lees meerTobi L - Jan 2024
Algehele gradering
Sien sterre.
Ons Huisie se terugvoer
Baie baie dankie vir die pragtige resensie.
Yolandi B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker, netjies, skoon en rustige plekkie.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die perfekte telling, ons waardeer dit opreg. Die battery was pap. Ons sal na die stort kyk, jammer vir die ongerief. Jy is meer as welkom om terug te kom.
Cilia S - Des 2023
Algehele gradering
Regtig lekker!
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Cilia Slabbert. Jy is meer as welkom terug.
Marie M - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike bed en goeie beddegoed, persoonlike detail baie nice.
Ons Huisie se terugvoer
Goeiemore Marie, ek wil net gou iets ophelder. Ons is nie 'self-catering' nie; ons bemark onsself ook nie as 'self-sorg' nie. Die breekgoed word net daar gesit vir die geval dat iemand ietsie wil braai. Wat die area aanbetref, verstaan ek nie die 2/5 nie. Hospitaal Heuwel is die area in Beaufort Wes en 1.4km vanaf die sentre van die dorp.
Eugene M - Nov 2023
Algehele gradering
Very satisfied.
Ons Huisie se terugvoer
Thank you so much for choosing Ons Huisie and the perfect score we really appreciate it.
Team Ons Huisie
Lucy V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike diens.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Baie dat u reeds 2 keer by Ons Huisie bespreek het. Meer as welkom terug
Morne E - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige kuier in die mooiste tuin.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie Morne vir jou perfekte punte, dankie ook vir die pragtige resensie, meer as welkom terug.
Ons Huisie Groete
Suzanne R - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Ons Huisie se terugvoer
Wow Suzanne baie baie dankie
Daleen B - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap. Baie oulike plekkie.
Ons Huisie se terugvoer
Daleen, baie baie dankie vir jou vol punte Ons waardeer dit opreg.
Team Ons Huisie
Bessie B - Sep 2023
Algehele gradering
Dis pragtig, huislik en skoon. Perfek vir ons gewees.
Ons Huisie se terugvoer
Baie, baie dankie vir die pragtige resensie en terugvoering. Meer as welkom terug.
Lonel M - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjiese en mooi plekkie.
Ons Huisie se terugvoer
Dankie vir die resensie.
Riaan B - Jul 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie en vol punte.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Monique C - Apr 2023
Algehele gradering
What a beautiful home away from hom.e Annelene and Hubby and staff were amazing.
Ons Huisie se terugvoer
Thank you so much for the perfect score we really appreciate it and wow thank you for your support at Karushi our family Restaurant
Nomacikazi M - Apr 2023
Algehele gradering
I enjoyed the stay, the owners are friendly. I really loved my stay.
Ons Huisie se terugvoer
Wow thank you so much for the perfect score and amazing feedback.
Lorinda V - Apr 2023
Algehele gradering
Puik en baie netjies.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die vol punte. Ons waardeer dit opreg.
Sunett P - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het net 'n plekkie gesoek om te oornag van CT na KZN.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie Ons Huisie Beaufort Wes waardeer dit opreg, Meer as welkom terug
Eugenia J - Apr 2023
Algehele gradering
We received a warm welcome from our host and the place was cosy and spotless. We thoroughly enjoyed the overnight stay there.
Ons Huisie se terugvoer
Thank you so much for your amazing feedback
Ursula B - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderful accommodation.
Ons Huisie se terugvoer
Thank you so much for the perfect score and amazing feedback
Yolandè D - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons Huisie, mooiste mooi.
Ons Huisie se terugvoer
Wow wow Baie dankie vir hierdie pragtige resensie ons waardeer dit opreg
Luzanne U - Mrt 2023
Algehele gradering
Sjoe. Dis 'n baie lekker, mooi plek. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie vir daardie pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg. Meer as welkom terug.
Wilna B - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekende plek.
Ons Huisie se terugvoer
Baie baie dankie vir die vol punte Ons waardeer dit regtig opreg.
Nellishia D - Jan 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Ons Huisie se terugvoer
Wow, baie dankie vir die pragtige resensie en vol punte. Meer as welkom terug.
Ronelle J - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Parkering was verder vir julle gegee aangaande julle sleepwa wat julle gehad. Liewers veilig agter hekke en 50m loop
Noreen P - Des 2022
Algehele gradering
Beveel regtig Ons Huisie aan en gaan geniet gerus Karoo Sushi by Karushi. Dit is baie uniek, spesiaal en selfs die manne gaan dit baie geniet.
Ons Huisie se terugvoer
Noreen, baie dankie vir die resensie. Julle is meer as welkom by Ons Huisie.
Corne D - Des 2022
Algehele gradering
Voel baie tuis.
Ons Huisie se terugvoer
Baie baie dankie waardeer dit opreg.
Antoinette V - Nov 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer dit opreg. Julle is meer as welkom terug.
William V - Okt 2022
Algehele gradering
Good value for money and well located.
Hannelie W - Sep 2022
Algehele gradering
Huisie weg vanaf my huis.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Waardeer dit opreg.
Resa C - Jul 2022
Algehele gradering
Ons Huisie is soos 'n oase in die woestyn!
Lees meerOns Huisie se terugvoer
Wow, baie dankie vir die pragtige resensie.
Thea S - Mei 2022
Algehele gradering
Prentjiemooi.
Lees meerOns Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Net gou die geyser uitklaar, die dorp se een fase was af en ons was nie in kennis gestel nie. Daarom het ons gedink dit was iets met die "timer" te doen.
Die leerbanke is 'n lae styl bank en sy kussings makeer niks.
Groete, Annelene.
Bianca H - Apr 2022
Algehele gradering
Baie mooi, skoon netjies.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie en vol punte, ons waardeer dit opreg.
Ons Huisie
Careen N - Apr 2022
Algehele gradering
Mense uit een stuk! Ontvangs was uitstekend en hulle stap beslis die ekstra myl vir kliënte. Beveel hulle beslis aan.
Elsabè V - Mrt 2022
Algehele gradering
Stil en rustig.
Ons Huisie se terugvoer
Elsabe, dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg.
Danette F - Mrt 2022
Algehele gradering
'n Kreatiewe, knus en gesellige slaapplek.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie ons waardeer dit opreg.
Hennie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige oornagplek.
Ons Huisie se terugvoer
Dankie Hennie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit. Net een ding hierdie eenheid is nie selfsorg nie ons het net vir gemak vir gaste alles eetgerei in gesit indien gaste wil braai. Op webtuiste sal u sien in die beskywing.
Leona T - Des 2021
Algehele gradering
Rus vir die bene en die siel om hier te stop.
Ons Huisie se terugvoer
Wow dankie vir hierdie pragtige resensie.
Jean-mari Z - Des 2021
Algehele gradering
Prentjie-mooi!
Ons Huisie se terugvoer
Wow, watter pragtige bewoording. Dankie vir die resensie. Awesome.
Abel Jacobus V - Nov 2021
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gerieflik. Vergelyk baie goed met luukse akkommodasie.
Ons Huisie se terugvoer
Abel, baie dankie vir jou pragtige resensie. Sou graag wou weet hoekom jy dink daar nie Wi-Fi is nie. Daar is ook 3 routers al is die krag af, want dit is gekoppel aan 'n battery.
Baie jammer vir die ongerief.
Elmarie H - Nov 2021
Algehele gradering
'n Oase vir my wandelpad Kaap toe.
Ons Huisie se terugvoer
Wow Elmarie Baie dankie vir hierdie pragtige resensie.
Michéle J - Nov 2021
Algehele gradering
Huislik en heerlik
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie Michele vir die pragtige resensie. Julle is meer as welkom terug.
Ons Huisie
Irene V - Nov 2021
Algehele gradering
Baie netjies met goeie kwaliteit linne.
Ons Huisie se terugvoer
Irene, Baie dankie. Waardeer hierdie opmerking oor die linne en die pragtige resensie. Julle is meer as welkom by Ons Huisie.
Petro P - Okt 2021
Algehele gradering
Lieflik en rustige wegbreekplekkie.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie Petro vir jou pragtige resensie julle is meer as welkom terug
Ziana W - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike diens.
Johan V - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was 'n aangename verblyfervaring.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie Johan vir die vol punte en mooi resensie, julle is meer as welkom terug
Danielle S - Okt 2021
Algehele gradering
Advertensie misleidend.
Marius S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Ons Huisie se terugvoer
Thank you so much for the perfect score we really appreciate it. More than welcome back.
Reinette S - Okt 2021
Algehele gradering
Gasvry, netjies en skoon.
Ons Huisie se terugvoer
Reinette, baie dankie vir die pragtige resensie en vol punte. Ons waardeer dit opreg.
Ons Huisie span
Gary R - Sep 2021
Algehele gradering
Relaxed, quiet. Clean and well equipped. Most enjoyable.
Ons Huisie se terugvoer
Thank you Gary, for choosing Ons Huisie as your home away from home.
Gerrie T - Mei 2021
Algehele gradering
Dis redelik beknop.
Ian L - Jan 2021
Algehele gradering
Netjiese verblyf wat die sak pas.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg.
Selma G - Jan 2021
Algehele gradering
Nodige rus.
Lees meerOns Huisie se terugvoer
Dankie Selma, vir jou pragtige resensie. Ek waardeer dit opreg.
Chanah R - Okt 2020
Algehele gradering
Ontspanne, rustig.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Anschen D - Okt 2020
Algehele gradering
Nie net 'n oorslaap nie
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie Anschen vir jou pragtige resenssie ons waardeer dit opreg asook jou perfekte 5 ster telling. Julle is meer as welkom terug.
Ivan V - Aug 2020
Algehele gradering
Baie netjies en sentraal geleë.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie Ivan, vir jou pragtige resensie asook jou perfekte telling.
Sylvia Ida D - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het lekker gerus.
Ons Huisie se terugvoer
Thank you Sylvia we appreciate the perfect score. Thank you for choosing Ons Huisie as your Home away from home
James M - Okt 2019
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en rustig. Die eienares van die gastehuis is ingenome, vriendelik en gasvry.
Lees meerOns Huisie se terugvoer
Baie dankie vir u resensie.
In die kas is daar literatuur van ons dorp.
Wat die ontbyt betref het ons gevra of u nog wil hê, maar u het nee gesê. Ons verskaf met graag nog en u is die enigste gas tot dusver wat sê dat ons porsie bietjie skraps is. Ontbyt kos R 100.00 wat insluit Muesli en jogurt asook vrugte, 'n muffin en sap, Engelse ontbyt met roosterbrood asook wors, en koffie of tee. Ek dink regtig dit is waarde vir geld.
U is meer as welkom om weer hier te kom bly.
Ons Huisie groete
Corrie K - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlike, vriendelike atmosfeer. Dankie.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie. Dankie dat u ons huisie gekies het. Ons welkom u graag terug.
Johan F - Des 2018
Algehele gradering
Hier slaap ons weer.
Ons Huisie se terugvoer
So dankie Johan vir die pragtige resensie. Waardeer dit baie, ons verwelkom julle terug met ope arms.
Nicky P - Des 2018
Algehele gradering
Awesome.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Waardeer dit baie.
Jacques C - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjiese en veilige verblyf.
Ons Huisie se terugvoer
Dankie vir die pragtige resensie waardeer dit baie jammer julle kon nie meer tyd spandeer nie.
Salome B - Jul 2018
Algehele gradering
Ons Huisie is 'n pratige oornagplekkie.
Venessa D - Jun 2018
Algehele gradering
Accommodation clean and service professional.
Francisca V - Jun 2018
Algehele gradering
Pragtige dekor, baie gasvry.
Francois V - Apr 2018
Algehele gradering
Juweeltjie in die Karoo.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie Francois vir jou resensie alle terugvoer word waardeer. Sien julle weer eersdaags.
Groete Annelene
Koos V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie stil.
Ons Huisie se terugvoer
Beste Koos,
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit. Ek wil u ook bedank dat u verstaan het oor die waterkwessie.
Groete,
Annelene
Riaan V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie netjiese en rustige plekkie.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie Riaan en familie vir die resensie, dit was heerlik om julle as gaste te ontvang. Ons sien uit daarna om weer julle gasvrou te wees. Groete
Annelene
Suzette K - Des 2017
Algehele gradering
Rustige plekkie.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie Suzette, vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Dalena M - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjies en mooi!
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie vir pragtige resensie ons waardeer dit opreg. Ons kan nie wag om julle weer te verwelkom nie.
Juliana H - Mei 2017
Algehele gradering
Puik!
Ons Huisie se terugvoer
Beste Juliana,
Baie dankie vir jou pragtige resensie, ons waardeer dit opreg. Ons verwelkom julle terug met ope arms.
Cornelle H - Mrt 2017
Algehele gradering
Perfek.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie Cornelle, vir jou pragtige resensie en dat julle alles geniet het. Ons waardeer julle terugvoering en dat alles na wense was asook die feit dat julle die plaas atmosfeer binne in die dorp geniet. Your home-away-from-home.
Groete
Annelene en personeel
Wilma K - Jan 2017
Algehele gradering
Baie tevrede.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie, Wilma, vir die resensie waardeer opreg. Ons welkom julle graag weer volgende keer.
Blessings
Annetjie D - Des 2016
Algehele gradering
Dit was rustig, skoon en lugversorgde kamer het gesorg dat ek goed uitrus.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie Annetjie vir jou resensies ons waardeer dit opreg, wanneer gaste terug voering gee van hulle verblyf by Ons Huisie B&B Gastehuis.
Groete,
Die Rossouws.
Nonduku M - Okt 2016
Algehele gradering
We had the most memorable experience. Thank you Riaan and Anneline.
Ons Huisie se terugvoer
Thank you for your lovely review.
Thank you for choosing Ons Huisie as our Home Away from Home.
Alida D - Jun 2016
Algehele gradering
Onaanvaarbaar.
Ons Huisie se terugvoer
Beste Alida,
Baie dankie vir jul terugvoer. Ek is jammer om te sien dat jul verblyf by Ons Huisie nie na wense was nie. Graag gee ek terugvoer op die punte genoem:
Julle het oorspronklik die familiekamer bespreek vir 2 volwassenes. Met my oproep het dit toe geblyk dat julle akkommodasie vir 4 persone gesoek het. 'n Twee-slaapkamer familie eenheid is toe aangebied om 4 persone te akkommodeer teen 'n afslagprys. Die kamer het 'n lugversorger en 'n muurpaneel om hitte te verskaf. Daar is ook 'n elektriese kombers op die bed en 'n ekstra warm kombers in die kas. Beide die lugversorger en muurpaneel is sigbaar op die foto's wat op die advertensie verskyn. Ek sal na die stortkop kyk wat teen die muur is, sien geen fout van die badkamer wasbak nie.
Tydens jul verblyf het julle my geskakel om te verneem waar die tee en koffie geriewe is asook die melk. Ek het toe uitgewys dat die melk in die yskas is en die tee en koffie by die "Coffee Break" teken is. 'n Gastehuise kan gaste in of buite die huis bly en daardie eenheid het sy eie privaat ingang.
Vriendelike Groete
Annelene
Wilhelm C - Mei 2016
Algehele gradering
Dit was presies waarna ons gesoek het.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie waardeer dit opreg.
Blessings
Annelene Ons Huisie
Magda H - Apr 2016
Algehele gradering
Aangenaam.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie Magda vir jou vol punte resensie ons waardeer dit opreg. Vriendelike Groete
Willie M - Mrt 2016
Algehele gradering
Lekker oorslaapgeriewe!
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie Willie vir die resensie, jammer oor die klein badkamer, maar ons is in die proses om daarna te kyk, Vriendelike Groete
Wiehann D - Jan 2016
Algehele gradering
Goeie, rustige, oornag rusplek.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, sien uit daarna om jou weer te ontvang.
Anne A - Jan 2016
Algehele gradering
Misleidende advertensie en foto's.
Lees meerOns Huisie se terugvoer
Geagte Anne
Dankie vir u resensie, ek is jammer om te hoor dat u nie u verblyf op Ons Huisie geniet het nie.
Ons sou dit waardeer het as u die probleme onder ons aandag gebring het gedurende u verblyf by ons.
Ek sal egter u terugvoering in ag neem en verandering waar nodig aanbring.
Groete
Annelene
James W - Jan 2016
Algehele gradering
Hospitality at its best: excellent value for money and service.
Wouter K - Des 2015
Algehele gradering
Aangename en rustige verblyf.
Ons Huisie se terugvoer
Dankie Wouter was lekker al die geselsies.
Pieter E - Des 2015
Algehele gradering
Baie dankie.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die 2de besoek het reeds aandag gegee aan die klein foutjies.
Jan O - Des 2015
Algehele gradering
Warm (no aircon), stuffy, old carpets, cold shower and small bathroom.
Ons Huisie se terugvoer
Jammer Jan vir die koue stort. Die Budget eenheid het net waaiers, maar die ander het lugreeling.
Groete
Jaco V - Nov 2015
Algehele gradering
Perfek vir oornagplek op pad see toe!
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie Jaco, jammer ek kon nie self daar wees nie.
Marie S - Okt 2015
Algehele gradering
Vriendelike gasvrye ontvangs.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie was heerlik om julle as gaste te ontvang. Baie beslissings en seën hoop die troue was wonderlik.
Meiring T - Sep 2015
Algehele gradering
Kommunikasieprobleme.
Ons Huisie se terugvoer
Baie jammer vir die tegniese fout wat al die kommunikasie probleme veroorsaak het.
Groete Annelene
Leona K - Aug 2015
Algehele gradering
Pragtige gastehuis met heerlike atmosfeer!
Linette L - Jul 2015
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Warm atmosfeer. Als wat ons nodig het. Netjies. Gasvrye mense.
Cherel J - Jul 2015
Algehele gradering
Puik!
Debbie V - Jun 2015
Algehele gradering
Heerlik!
Annette V - Apr 2015
Algehele gradering
Die lekkerste koffie daar gedrink!
Lorraine R - Feb 2015
Algehele gradering
Dankie vir opregte gasvryheid.
Hilda C - Feb 2015
Algehele gradering
Na n lang dag is dit die perfekte huis weg van die huis.
Tracy S - Jan 2015
Algehele gradering
Spacious and very comfortable accommodation with lovely hosts.
Clynton T - Des 2014
Algehele gradering
Very welcoming and hospitable. Great food!
Roelof H - Des 2014
Algehele gradering
Ongelooflik lekker geslaap.
Heidi M - Des 2014
Algehele gradering
Rustige, atmosfeer.
Ina G - Des 2014
Algehele gradering
Slaapgeriewe is netjies, skoon en diens is vriendelik.
Ons Huisie se terugvoer
Baie dankie.
Raynita R - Nov 2014
Algehele gradering
Hoogs aanbeveel!
Riaan B - Okt 2014
Algehele gradering
Rustig, geestilik ontspannend en uitstekend!
Jacques V - Okt 2014
Algehele gradering
Verkwikkend!
Karen J - Sep 2014
Algehele gradering
Ware gasvryheid
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van der Merwe-straat 14, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom