Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Huisie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Danette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Maande gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Ons Huisie
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Garold J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garold J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was goed en sal weer daar wil oornag.

Ja, baie lekker. Baie ruim en sekuriteit is 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende vir oornagverblyf.

Kon nie op internet inskakel op ons rekenaars nie. Maar wel op Whatsapp. Plek is voldoende vir oornagverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthie W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het net vir een aand oorgeslaap, sal beslis volgende keer bietjie langer bly.

Baie lekker en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lirene V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lirene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was asemrowend en fantasties.

Ons het 'n fantastiese verblyf gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catharine H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catharine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfeksie.

Die huisie is in 'n rustige omgewing en weg van daaglikse geraas. Veilig en ruim. Ons het baie lekker gebly, soos 'n huis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vickey B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vickey B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Skoon en veilig. Rustige omgewing. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Chestnut-straat 2, Heatherpark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c7192749158c67974d2bfdddb59b3df01d621c7dea96bba090cd017a8b32632b7a1a3bea8d6bafcbe1b45a51b36193f6bd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 2 Chestnut Street Heatherpark 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.953044302337 22.428161808175
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem