Ons Huisie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Danette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Maande gelys 10
Opsomming van Resensie
Garold J - Mrt 2024
Algehele gradering
Alles was goed en sal weer daar wil oornag.
Marianne J - Mrt 2024
Algehele gradering
Voldoende vir oornagverblyf.
Marthie W - Feb 2024
Algehele gradering
Het net vir een aand oorgeslaap, sal beslis volgende keer bietjie langer bly.
Lirene V - Des 2023
Algehele gradering
Dit was asemrowend en fantasties.
Catharine H - Des 2023
Algehele gradering
Perfeksie.
Vickey B - Nov 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Chestnut-straat 2, Heatherpark, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom