On Oyster
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat sonder enige koste, maar dit moet vooraf gereël word.
Net klein honde word toegelaat.
Die huis is nie omhein nie, maar daar is 'n dik bos wat diere veilig hou.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oyster-rylaan 71, Boggamsbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom