On Oyster
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oyster-rylaan 71, Boggamsbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R12 000 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
On Oyster is in die kusdorp Boggomsbaai naby Mosselbaai in die Wes-Kaap geleë. Hierdie villa bied 'n asemrowende uitsig oor die see en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat naby die see wil ontspan.
Die villa beskik oor 7 slaapkamers en 7 badkamers. Dit bied slaapplek aan 14 gaste. Drie slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Twee slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea lei na die buite-area. Die sitarea het gemaklike rusbanke en gaste kan binne of buite eet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en koffiemasjien toegerus. Daar is ook gratis WiFi en braaigeriewe.
Gaste kan in die swembad afkoel, om die vuurput kuier, in die buitesitareas ontspan of die roetes verken.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Bev Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Oyster-rylaan 71, Boggamsbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink On Oyster het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Boggomsbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oyster-rylaan 71, Boggamsbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom