Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olympus Manor Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 1 resensie vir Olympus Manor Guest House
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Oaqs Pty Ltd L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Oaqs Pty Ltd L
Besigheidsreis

Baie dankie vir die twee aparte kamers sonder ekstra koste. Dit word baie waardeer.

Die ligging van die verblyf is baie goed. Die foto's op die website weerspieël egter nie 'n ware prentjie van die verblyf nie. Die beddens se matrasse is sub-standaard. Die houtdeure kon nie oopmaak nie, want die hout is vrot. Die deko is baie basies. Daar is geen ketel met koffie beskikbaar in di ekamers nie. Die personeel in die kombuis het bietjie opleiding nodig. Daar was geen ander gaste nie en ons het bietjie verwaarloos gevoel. Dalk moet u dit oorweeg om die deur van die kombuis na die eetkamer te vervang met 'bar doors' om te voorkom dat dit heeltyd toegeklap word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neptune-weg 47, Olympus, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12a806e0248db5895898dbf9faab3ecd84a54534a014f3b74f8d7b93eb99cb9c977002201323ecaedf7891576c47465bf0e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 47 Neptune Drive Olympus Olympus 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.807276437103 28.341714777316
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem