Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olyf Takkie

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 91 resensies vir Olyf Takkie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Thomas T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas T
Gesin met tieners

A gem in Beaufort West.

We had a lovely stay at a beautiful space. The host was a gracious and friendly individual that really made us feel welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ockie K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plek om te bly. Sal altyd daar gaan oorbly oppad suide of noorde toe.

Dit was ontsaglik lekker. Plek is perfek skoon. Al die geriewe was daar. Baie vriendelik ontvang deur gasheer ten spyte van die moeilike situasie met sy vrou wat vir kankerbehandeling in die Kaap is. Baie stil en rustige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton P
Saam met vriende

Uitstekende diens. Baie modern en skoon. Baie gerieflik.

Olyf takkie is 'n besonderse mooi, gerieflike plekkie waar 'n mens al die geriewe het wat nodig is. Die ontvangs was baie vriendelik. Die enigste probleem was dat ons net een aand daar geslaap het. Definitief 'n 10 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S
Saam met vriende

Sterk aan te beveel.

Baie netjiese verblyf met alle geriewe. Deon het werklik uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel en touwys te maak. Lekker gebraai in die tuintjie. Olyf Takkie beslis aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Silvana A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silvana A
Gesin met klein kinders

The host was great and the place was really incredibly clean, with beautiful decor.

Absolutely amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja L
Saam met vriende

Skoon, baie netjiese mooi plek, alles wat mens nodig het, veilig, goeie gasheer.

Defnitief! Sal weer daar oorslaap. Goeie nagrus, nie gewoond aan stilte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia H
Gesin met tieners

Stunning plekkie.

Pragtige plekkie. Ons is goed ontvang. Dankie vir jou gasvryheid. Sal hierdie plek beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie skoon en netjiese verblyf! Vriendelike ontvangs. Goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Prof Hannes V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde, netjies.

Deeglike voorafreëlings, vriendelike ontvangs. Eenheid baie netjies en goed versorg met alle geriewe. Sal beslis weer hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christal R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christal R
Gesin met klein kinders

Beautiful environment and place to stay.

It was such a nice stay and the place is neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan P
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies, modern, luuks, vriendelik, gasvry.

Olyf Takkie stel die nuwe standaard vir oornag verblyf. Ons het daar oornag onderweg na Table View en al ons verblyf na Olyf Takkie was gemeet aan die standaard van Olyf Takkie, en eerlikwaar, geen ander verblyf kon kers vashou nie. Baie dankie vir 'n mooi en skoon plek, met vriendelikke mense wat al 'n uur of twee voor ons aankoms begin navraag doen het oor ons verwagte aankoms tyd om ons te verwelkom. Ons het ook 'n (pin location) ontvang om ons direk na die regte adres te neem. Die beddens is perfek vir so 'n bietjie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Mens kan vir niks meer vra as wat Olyf Takkie bied nie en verdien meer as net 5 sterre. Dankie vir die vriendelike ontvangs en 'n rustige, veilige nagrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolf J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het bitter baie lekker gekuier. Vir meer kon ek nie vra nie.

Wow, ek het nie woorde om te beskryf watter ervaring ek beleef het nie. Dit het beslis alle verwagtinge oorskry. Die vriendlikheid, die netheid, die omgee en alles het 'n riem onder my hart gebring. Die beste wat ek beleef het. Ek sal beslis en definitief enige persoon aanbeveel om van die akkommodasie gebruik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gabriel S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriel S
Saam met vriende

Quiet, clean, easy, and comfortable.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert En Anelia S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert En Anelia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf.

Baie aangename verblyf en alles beskikbaar wat jy nodig mag kry vir jou verblyf. Alles was skoon en netjies. Eienaars baie vriendelik en gasvry. Perfekte oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf!

Wat 'n voortreflike skoon, goed geleë en rustige plek om te oornag. Baie dankie aan the gasheer, 'n uitstekende gasheer wat ons vriendelik ontvang het en goed versorg het. Ons sal beslis weer by Olyf Takkie oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and pleasant.

Very pleasant short overnight stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruané N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruané N

Die beste plek om te bly in Beaufort Wes.

Olyf Takkie sal ons definitief weer sien as ons daar deur ry! Die beste diens, mees gasvrye plek waar ons nog gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlien T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlien T
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik, stil, skoon en netjies.

Baie lekker, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noel P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

The host was very helpful and informative. Highly recommended.

The apartment is well thought out and well appointed. Everything is good quality, and there is a private braai at the back. Parking right outside the door, aircon a blessing as it was very hot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, gasvry en sal vir seker aanbeveel om hier te oornag.

Awesome gewees. Vyf ster kwaliteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles in orde en Deon, die gasheer, is baie vriendelik en behulpsaam. Ek kan dit met geruste hart aanbeveel.

Baie lekker gebly. Alles is keurig versorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V
Saam met vriende

Baie goeie en vriendelike diens.

Uitstekend en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S
Gesin met tieners

Perfek, netjies, vriendelik, uitstekend.

Baie lekker om vriendelik ontvang te word by 'n super netjiese en skoon oornagplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Muhammad S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muhammad S
Gesin met klein kinders

The stay was very relaxing and the place was very neat and clean.

The kitchen was fully equipped, the host was very accommodating and helpful. We had an issue with our car and the host helped to fix it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mareli D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli D
Gesin met tieners

Ons is vriendelik ontvang. Verblyf was netjies, skoon en gerieflik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lianey M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianey M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en skoon.

Mooiste plekkie! Ons het baie lekker gebly. Dit is veilig en daar is parkering vir jou voertuig voor die plekkie. Baie skoon en mooi. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Baie oulike en netjiese plek. Die eenheid is goed toegerus met alles wat ons benodig het. Die lugversorging was baie welkom gewees. Die beddens en beddegoed was mooi skoon en ons het baie lekker geslaap. Die parkeerarea is veilig en word d.m.v. 'n alarm beskerm wat beweging optel. Die eienaars is vriendelik en baie gasvry. Ek sal beslis verblyf by die Olyf Takkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile S

Perfek.

5-ster verblyf. Netjies, skoon, pragtig, modern en perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelna D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna D
Gesin met tieners

Baie oulike plek met alles wat jy nodig het.

Verskriklik lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maudie H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maudie H
Saam met vriende

Excellent.

It was neat and clean, staff were friendly and available for anything. Will definitely recommend it and stay there again. Really enjoyable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Fantastiese plek, ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ebrahim L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebrahim L
Gesin met tieners

Perfect.

Our stay was beautiful, clean and comfortable. Definitely recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, ek sal Olyf Takkie aanbeveel.

Was baie behulpsaam en vriendelik. Die kamer was baie gerieflik en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Baie aangenaam!

Baie vriendelik ontvang. Baie netjies, skoon en smaakvol gemeubileerd. Daar is baie aandag aan selfs die kleinste detail gegee. Rustige omgewing en veilig. Sal die verblyf enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roy M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and clean. Host was extremely helpful.

Overnight stay, which was very pleasant. Host assisted wherever he could, accommodating a bike, etc. Premises are well equipped and very clean. Two double beds are available. External tables available in back and front of flatlet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer E
Gesin met tieners

Absolutely perfect!

There's nothing nicer than being greeted by a great host, Deon, and then entering a beautifully decorated and highly functional 4-sleeper. There's a small private garden with a built-in braai, and it was lovely sitting outside while the sun set. The kitchen is perfect and offers everything a traveller needs. The shower water pressure and temperature were blissful, and the beds were exactly right for us. We are so impressed and will book here for our next trip in 2024. What a delight to find such a perfect spot!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kallie E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Gerieflik en billik geprys. Vriendelike diens.

Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rialda V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Vriendelike mense. Netjies. Skoon, gerieflik en modern. Sal die plek vir almal aanbeveel. Eenheid baie skoon, netjies en goed toegerus. Area baie veilig en rustig en naby aan winkels. Algehele waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalien S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalien S
Besigheidsreis

Mooi en rustig.

Baie netjies, skoon en rustig. Ek het lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V
Saam met vriende

Dit was 'n heerlike verblyf.

Dit was 'n heerlike verblyf. Die gastekamer is keurig gemeubileer, mooi skoon en in 'n baie rustige en stil omgewing. Die gasheer was baie vriendelik. Ek sal enige iemand aanbeveel om by Olyf Takkie te oornag. Dit was ek en 'n vriendin wat oornag het, het van die WiFi gebruik gemaak. Ek is mal oor Beaufort Wes, sal more daar 'n plek koop as dit net nader aan Kaapstad was. Dankie, hoop dit help!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, Deon het ons vriendelik ontvang.

Die eenheid is perfek vir 'n gesin van 4 of slegs 2 persone. Alles is perfek skoon en baie netjies. Die matras was 'n wenner vir my, dankie julle het 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan B
Gesin met klein kinders

Puik! Pragtig, netjies en gerieflik.

Die perfekte oornag plek met wonderlike gasvryheid en vriendelike diens. Ons sal vir seker weer by Olyf Takkie oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques En Lynette P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques En Lynette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf.

Olyftakkie is netjies, mooi en smaakvol. Ons sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lafenis vir 'n moeë liggaam.

Deon en Jolandi, baie dankie vir 'n skoon, gerieflike en smaakvolle huisie. Sal Olyf Takkie beslis aanbeveel. Gaaf en vriendelik. Wees geseënd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl E
Gesin met klein kinders

Netjiese, rustige verblyf.

Daar is na elke aspek van 'n netjiese en rustige verblyf omgesien. Ons sal beslis hierdie verblyf aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roshni S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roshni S
Saam met vriende

Very comfortable stay.

The place was easy to find. Deon communicated regularly, responded promptly, and made us feel at home. Value for money too. Thank you, Deon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary Ann C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary Ann C
Gesin met tieners

Excellent hosts and lovely facilities.

Enjoyed the rusks and chocolates. Deon was helpful and gave good restaurant tips.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Baie vriendelik ontvang. Baie keurig, skoon en netjies. Dit voel soos 'n tuiste weg van die huis. Dankie Deon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wikus V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus V
Gesin met tieners

Voel soos huis op die langpad.

Ons het ons oornagstop by Olyftakkie baie geniet. Daar is alles wat jy nodig het vir 'n oornagverblyf of selfs langer. Vriendelike gasheer Deon het ons hartlik verwelkom. Die woonstel is netjies, skoon, gemaklik en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien S
Saam met vriende

Baie lekker.

Sal definitief weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel Z - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel in Beaufort Wes.

Deon het ons vriendelik ontvang en alles verduidelik. Dit was die netjieste, skoonste en versorgde selfsorg plekkie waar ons nog ooit gebly het. Baie veilig met 'n alarm en 'n sleutelkluisie indien mens vroeg moet vertrek. Daar was beskuit, koffie, tee, melk en water in die yskas. Dit was heerlik om daar te oornag oppad Kaapstad toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lekkerste was om die stilte en rustigheid van die omgewing te ervaar.

Skoon en veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tolla G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tolla G
Saam met vriende

Baie netjies en rustig.

Baie goed ontvang, vriendelik, hulpvaardig, die plek is baie modern, netjies, alles was daar dankie Dion.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V
Gesin met klein kinders

Beste nog ooit.

Pragtig, modern en netjies skoon. Olyf Takkie is die beste gastehuis waar ons nog gebly het. Gasvryheid is topgehalte. Alles wat mens kan benodig en nog meer met n' goeie prys en waarde vir geld. Kombuis en badkamer toegerus met alles wat moontlik nodig is. Beddens en beddegoed is baie gemaklik en luuks. Parkering is veilig en alarmstelsel verseker gemoedsrus. Dankie Deon en Yolandi en Chloe vir julle warm ontvangs en lekker kuier en gesels. Sal beslis aanbeveel vir reisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fantie L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fantie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike 5 ster-oornag ervaring.

Alles wat mens sou wou hê en meer, teen baie minder as wat mens sou verwag om te betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were warmly welcomed. Superb place to stay.

Lovely place and beautifully appointed. Quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne L
Gesin met tieners

Vriendelik, verwelkomend, skoon, netjies en gemaklik.

Ons was baie mooi ontvang by Olyf Takkie, die gasheer was super vriendelik en het ons laat welkom voel. Alles was baie mooi skoon en netjies. Ek sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico J
Saam met vriende

Uitstekend.

Dis skoon en netjies met aangename gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en veilige blyplek!

Baie mooi blyplek! Baie dankie, Deon en Jolandi, julle het uit julle pad gegaan om ons gemaklik te maak en ekstra moeite gedoen om ons trek trailers te beveilig. Ons sal beslis weer by Olyf Takkie kom draai. Dankie vir julle gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mynie H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mynie H

A++ verblyf.

Lieflike skoon verblyf. Smaakvol gemeubileerd. Vriendelike gasheer en -vrou. Sal enige tyd weer hier bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette W
Gesin met tieners

Fantasiese skoon oornag plekkie.

Olyf Takkie is 'n pragtige gastehuis in 'n stil omgewing. Skoon, netjiese kamers met oulike klein kombuis en alles wat mens benodig om gemaklik te bly. Deon het ons baie welkom laat voel met ons aankoms. Ons sal beslis volgende keer wéér daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L
Gesin met tieners

Absoluut uit die boeke.

Die plekkie is pragtig, netjies, veilig en die eienaars is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Japie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Japie S
Gesin met tieners

Vriendelik, skoon, goed toegerus. Sal aanbeveel.

As ons weer in die area moet oorbly sal ons weer Olyf Takkie kies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelia C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek.

Goed uitgerig met als wat mens nodig het. Privaat en veilige parkering. Deon het ons vriendelik verwelkom en seker gemaak die eenheid is lekker warm toe ons arriveer. Gemaklik en groot genoeg vir 4 gaste. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanda B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanda B
Gesin met tieners

Baie aangenaam!

Olyf Takkie verdien elkeen van sy 5 sterretjies! Keurig gemeubileer en silwerskoon met alles wat jy nodig het. Vriendelike en gasvrye eienaars wat jou dadelik tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anette B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette B
Saam met vriende

Die Olyf Takkie is 'n oase op enige reisiger se pad.

Die Olyf Takkie is 'n skoon, netjiese, veilige en stil en ideaal vir ons drie generasie vroue om te gebruik as 'n rusplek op pad terug vanaf ons 'road trip': Kaapstad na Bethlehem en terug. Die gasheer, sy vrou en natuurlik Nellatjie was vriendelik en altyd beskikbaar en behulpsaam. Sal die Olyf Takkie weer besoek en met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riekie T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie T
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly.

'n Pragtige plekkie met n baie hulpvaardige gasheer. Dankie Deon, ons kom weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Ek sal weer en weer kan gaan.

Deon (die gasheer) het ons sien stop, uitgekom en gegroet met "ek is bly julle is hier". Dit was lekker, soos ou vriende. Ons is deur die lieflike plek geneem en alles was keurig skoon. Lekker gesels en toe homself verskoon sodat ons kon aangaan. Aangenaam lekker. Ons sal weer en weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het bitter lekker gebly by Olyf Takkie!

Ons sal beslis weer by jul oorbly in die toekoms. Baie gerieflike plekkie en baie goed toegerus. Baie netjies verblyf.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

The best!

Very friendly, clean and neat. Value for money!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrize P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elrize P

Heerlik, gemaklik en rustig.

Ons was baie vriendelik ontvang, ek het baie welkom en tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik daar.

Ons oornagtydjie was heerlik, ons was met baie omgee verwelkom en dit was baie, baie netjies en skoon. Dis baie stil en rustig daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiltrud F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiltrud F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, puik!

Olyftakkie was ontsettend skoon en netjies en lekker snoesig warm binne. Dit was 'n bitter koue dag, maar ons het so lekker geslaap in die lekker beddens. Daar was ekstra komberse (sulke dik, sagte, skoon komberse) beskikbaar. Daar was ook lekker, warm water in die stort. WiFi was beskikbaar selfs tydens load shedding. Alles is splinternuut en modern. Deon het ons baie vriendelik ontvang. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile T

Juweel van 'n plek.

Pragtig toegerus! Kan dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dominique D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique D
Gesin met klein kinders

Lekker stop op pad Kaap toe!

Ons het so lekker by Olyf Takkie gebly! Sal dit vir gesinne aanbeveel wat 'n oornagstop soek op pad Kaap toe! Ons was vriendelik ontvang en so welkom laat voel. Alles was skoon, die dekor en meubels was mooi, daar was ligte voorsien vir load shedding en die WiFi het gedurende die tyd ook gewerk! Sal beslis weer 'n draai maak met 'n volgende vakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en skoon verblyf wat ten sterkste aanbeveel word.

Ons is baie hartlik ontvang en het gou tuis gevoel. Die plek is pragtig en smaakvol gemeubileer en baie goed toegerus. Ons was spyt dat ons net een nag daar oorgeslaap het. Ons sou graag van die netjiese braaiarea ook wou gebruik maak. Hierdie akkommodasie sal beslis weer ons keuse wees as ons ooit in Beaufort-Wes moet oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelie K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelie K

Wonderlik, kan hulle enige tyd aanbeveel. Netjies, modern, skoon en gasvryheid uit die boonste rakke.

10 uit 10 vir Olyf Takkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens S
Gesin met klein kinders

Puik.

Wat 'n netjiese, pragtige plek. Ons dogtertjie het so lekker gespeel en die diens was puik! Ons sal enige tyd weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra J

Baie beïndruk met die pragtige verblyf en vriendelike ontvangs.

Olyf Takkie was 'n lieflike plekkie om te oornag, luuks, netjies, skoon en lyk presies soos op die foto's en nog beter. Deon was baie vriendelik, behulpsaam en het ons so goed verwelkom. Wens ons kon langer gebly het. Ons het ligte en Wi-Fi gehad gedurende loadshedding. Beddens het gesorg vir 'n goeie nagrus. Lekker beskuit saam met oggend koffie. Genoeg koffie, suiker,tee en melk om meer as een keer te gedrink het. Olyf Takkie is die beste en perfekte plek om te bly in Beaufort West. Beveel dit beslis aan vir enige iemand. 5 ster verblyf teen 'n baie spesiale prys. Dankie Deon en gesin. Mag die Here julle seën met julle pragtige Olyf Takkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Olyf Takkie is lovely, neat and clean. A perfect road-tripping stopover.

Deon is a very friendly and welcoming host. The accommodation adequately met all our needs, and we have no hesitation in recommending Olyf Takkie as a stop-over to other guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V
Gesin met klein kinders

Lekker oorslaap.

Vriendelike mense en baie oulike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elanie R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanie R
Saam met vriende

Gerieflik, mooi, skoon, veilig, vriendelik.

Ons het heerlik by Olyf Takkie oorgeslaap. Deon en Jolandi is vriendelik, gasvry en baie goeie kommunikeerders. Die kamer is gerieflik, mooi en skoon. Ek sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renet V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bie vriendelik. Alles baie netjies en skoon. Het baie lekker gebly!

Alles was mooi en netjies gewees. Deon en sy vrou is baie vriendelik. Ons het verhuis vanaf die Vrystaat, Kaapstad toe met karre vol goed. Ons karre was onder dak en veilig. Die plekkie is so skoon en die detail amazing! Sal 100% vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary W
Gesin met klein kinders

Pragtig, modern en netjies.

Wonderlike plekkie en uitstaande gasheer. Sal weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V
Gesin met tieners

Was 'n baie lekker plek vir 'n oorslaap.

Die plek is netjies en baie skoon. Deon was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ockie F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie F
Gesin met tieners

Gasvry, netjies, presies soos foto's en beskrywing.

Baie gasvry ontvang en netjiese, skoon plek. Sal beslis vir vriende en familie aanbeveel. Baie lekker geslaap, beddens baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar is min plekke soos hierdie.

Baie dankie vir die mooi en lekker plekkie wat julle het. Dit was regtig aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Attie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, rustig, vriendelik. Puik.

Goed georganiseerd, baie meer as wat ons verwag het. Beslis 'n aanbeveling vir iemand wat verblyf soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Hierdie was 'n moes stop plekkie, klein dorpie vriendelikheid. Sal weer enige tyd terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette H
Enkelreisiger

Top gehalteverblyf.

Vriendelike ontvangs. Het baie lekker by Olyf Takkie tuisgegaan,onmiddelik baie tuis gevoel in die pragtige skoon eenheid met als wat jy nodig het. Die internet wat aan was tydens load shedding was groot pluspunt! Sal beslis aanbeveel. Uistekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weidemanstraat 17, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd71c3f071dfdeb625714d1030f16c2dfb390553d22eb84bbaa60012ee003139fa41741e9927065cf4ac7e2917a0afce93734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 91 5 1 5 17 Weideman Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.355051393958 22.60141029954
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem