Oliveira Self-catering Apartment
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sarah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 96
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Elizabeth D - Apr 2024
Algehele gradering
Was slegs oornag stop. Was uitstekend dankie!
Jacques N - Apr 2024
Algehele gradering
Baie rustig.
Vanessa M - Apr 2024
Algehele gradering
Comfortable stay.
Ansa V - Mrt 2024
Algehele gradering
Karoo -stilte.
Yvonne E - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Esme B - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike oornagverblyf.
Petro T - Feb 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon.
Helen P - Jan 2024
Algehele gradering
Gasvryheid, netjies en veilig.
Deon V - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik bebly, gebraai en die kinders kon lekker op die klimrame speel.
Melissa S - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlike verblyf met die beste gasvrou. Sal definitief weer teruggaan.
Leon S - Des 2023
Algehele gradering
Asemskep na daglange reis.
Melvena F - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige woonstel met alles wat mens nodig het.
Jaco B - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik, pragtig versier, ouwêreldse sjarme met moderne geriewe.
Paul E - Nov 2023
Algehele gradering
Aangename verwelkoming en netjiese verblyf.
Hanlie L - Okt 2023
Algehele gradering
Baie oulike plekkie. Lekker gebly.
Zelda L - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige huisie in Williston.
Annerie E - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf!
Herman F - Okt 2023
Algehele gradering
Oliviera het al ons verwagtinge oortref.
Karien V - Okt 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf - alles wat ons nodig gehad het.
Rudolph K - Okt 2023
Algehele gradering
Verskriklik lekker.
Leon C - Sep 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en het als wat jy nodig het.
Melinda F - Sep 2023
Algehele gradering
Baie goeie akkommodasie.
Gerda L - Aug 2023
Algehele gradering
Alles daar was perfek en ons het baie lekker geslaap.
Marnette V - Jul 2023
Algehele gradering
Sal hierdie Karoo-oornagplekkie beslis aanbeveel.
Heinrich T - Jul 2023
Algehele gradering
Oorgeslaap op roadtrip.
Charmaine P - Jul 2023
Algehele gradering
Rustige Karoo dorpie.
Danelle J - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige plek en uitstekende diens!
Francois V - Mei 2023
Algehele gradering
Outydse sjarme - lieflik!
Ansie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies en vriendelike ontvangs.
Angelique V - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtig, skoon en pynlik netjies.
Natie L - Apr 2023
Algehele gradering
Baie mooi, netjies en skoon.
Eve M - Apr 2023
Algehele gradering
The best place in Williston!
Bernhard K - Mrt 2023
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Tiaan T - Jan 2023
Algehele gradering
Oornag OK.
Belinda H - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, gasvry.
Louise M - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie met lekker atmosfeer.
Lynn B - Des 2022
Algehele gradering
A lovely clean very comfortable stop over.
Wallie W - Des 2022
Algehele gradering
Dit was 'n aangename oornagplek na 'n lang reis.
Hester G - Des 2022
Algehele gradering
Was baie netjies wn skoon.
Ronel W - Nov 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Gussie L - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Mari S - Sep 2022
Algehele gradering
Ruim, netjies en skoon.
Basie M - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Martin P - Aug 2022
Algehele gradering
Meer as wat ons verwag het.
Colleen B - Aug 2022
Algehele gradering
Very comfortable, upmarket accommodation.
Theunis K - Aug 2022
Algehele gradering
Huislik.
Hester S - Jul 2022
Algehele gradering
Ruim verblyf in stil deel van die dorp.
Chris V - Jun 2022
Algehele gradering
10 uit 10!
Annalise S - Mei 2022
Algehele gradering
Baie oulike plek, groot vertrekke en baie skoon.
Comine O - Mei 2022
Algehele gradering
Bekostigbaar, veilig, goed toegerus en rustig!
Marion N - Mei 2022
Algehele gradering
Ons woonstel was pragtig mooi en skoon. Die omgewing is stil en veilig.
Petro T - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon.
Danet S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie geniet en dood stil.
Emmerentia L - Mrt 2022
Algehele gradering
Sielsrus. Inspirerend.
Christa M - Feb 2022
Algehele gradering
Egte plattelandse gasvryheid deur Sarah ondervind.
Almero O - Jan 2022
Algehele gradering
'n Lafenis in die Karoo.
Nathalie G - Jan 2022
Algehele gradering
Enjoyed our stayed. Super spacious, clean, neat and tidy.
Frikkie B - Jan 2022
Algehele gradering
Saligheid.
Syncwize K - Jan 2022
Algehele gradering
Clean and nice.
Verette J - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtig en netjiese oornagverblyf.
Helanie O - Jan 2022
Algehele gradering
Juweel in die Karoo.
Esmaralda N - Des 2021
Algehele gradering
Lieflike oornag in mooie Karoo-dorpie.
Oliveira Self-catering Apartment se terugvoer
Baie dankie Esmerelda, hoop om jul gou weer te sien!
Corne P - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker, stylvol, skoon, eenvoudig.
Chrisna K - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou, netjiese plekkie met alles wat jy nodig het.
Chris M - Okt 2021
Algehele gradering
Mooi en skoon verblyf met vriendelike mense en ontvangs.
Oliveira Self-catering Apartment se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, waardeer dit! Ek sal beslis kyk na beter beligting in die kamers.
Reinette L - Okt 2021
Algehele gradering
Netjie en skoon.
Johan V - Okt 2021
Algehele gradering
Ons sal weer hier oorbly.
Oliveira Self-catering Apartment se terugvoer
Baie dankie Johan, waardeer! Julle is meer as welkom!
Wilna S - Okt 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Oliveira Self-catering Apartment se terugvoer
Baie dankie Wilna, waardeer jou resensie! Ons sal definitief in die toekoms kyk na opgradering van die ingang.
Gerhard J - Sep 2021
Algehele gradering
Ruimte en gemak.
Oliveira Self-catering Apartment se terugvoer
Hi Arina, baie dankie vir jou resensie. Hoop om jul gou weer te sien!
Angelique B - Sep 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Oliveira Self-catering Apartment se terugvoer
Dankie Angelique, waardeer jou resensie! Ja die enkelbed kamer loop in leefarea, daarom is hul tarief baie minder as die dubbelbedkamer. Ek kan net nie aan n plan dink om n deur in te sit nie, anders gaan kamer te donker wees. Voorstelle welkom😁
Theo M - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik oornag.
Oliveira Self-catering Apartment se terugvoer
Baie dankie, hoop om jul gou weer te sien!
Francois H - Aug 2021
Algehele gradering
Positiewe en lekker ervaring
Oliveira Self-catering Apartment se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie,waardeer!
Johan M - Jul 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en kan geen fout vind nie, wonderlike plek en sal aanbeveel.
Oliveira Self-catering Apartment se terugvoer
Baie dankie Johan, waardeer!
Ancois B - Jul 2021
Algehele gradering
Gerieflike oorslaap in 'n oulike woonstel.
Oliveira Self-catering Apartment se terugvoer
Dankie Ancois, waardeer
Chrisna R - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlike plattelandse ervaring.
Oliveira Self-catering Apartment se terugvoer
Baie dankie Chrisna, hoop om jul gou weer te sien!
Willem H - Jul 2021
Algehele gradering
Baie goeie keuse gewees om daar oor te bly. Alles was na wense en beter.
Oliveira Self-catering Apartment se terugvoer
Baie dankie, hoop om jul gou weer te sien!
Rohan C - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderlik
Willy S - Apr 2021
Algehele gradering
Memorable.
Suzaan R - Apr 2021
Algehele gradering
Netjies, gerieflik ingerig.
Lincoln R - Apr 2021
Algehele gradering
A spacious, pleasant apartment.
Surene L - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike gerieflike verblyf.
Graham H - Apr 2021
Algehele gradering
Asemrowende mooi plekkie.
Annerie L - Jan 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam. Gerieflik en ons sal definitief weer in die toekoms daar gaan bly.
Hayley S - Jan 2021
Algehele gradering
Clean and comfortable.
Ane S - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastiese plekkie om te bly! Skoon, netjies, veilig, modern en alles wat mens nodig het!
Marie G - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige, smaakvolle en gerieflike verblyf.
Trechia A - Des 2020
Algehele gradering
Rustig, gesellig, skoon, ruim en netjies.
Hein R - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker gewees alhoewel ons nie die eienaars ontmoet het nie. Als was gereël en het glad verloop.
Natasha F - Des 2020
Algehele gradering
Skoon, veilig, rustig.
Jaco C - Des 2020
Algehele gradering
Fantastiese eersteklas-verrassing in die Karoo!
Christiaan Z - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike diens.
Marelize V - Des 2020
Algehele gradering
Het oornag geniet met rustige atmosfeer en vriendelike diens.
Annemieke O - Okt 2020
Algehele gradering
Het met terugkomslag weer oorgebly.
Annemieke O - Okt 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike mense en baie netjiese woonstel.
Yolande C - Sep 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Lettie O - Sep 2020
Algehele gradering
Uiters netjies en smaakvol ingerig.
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Newstraat 1, Williston, 8920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom