Old Ladder
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Tunastraat, Oesterbaai, 6300, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Verblyf word in 2 eenhede in die bekoorlike dorpie Oesterbaai gebied.
Old Ladder is 'n selfsorghuis in Oesterbaai met 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gerieflike sitarea, 'n groot kombuis en 'n dek met sitplek, 2 braai-areas en 'n see-uitsig. Daar is ook 'n TV met Netflix.
Die Jonkmanswoonstel-eenheid in Oesterbaai is 'n knus eenheid met 'n dubbelbed, 'n stort en 'n uitsig oor die natuur, duine en die strand. Daar is Netflix, maar geen DStv nie. Albei eenhede is ideaal vir natuurliefhebbers en bied toegang tot staproetes.
Oesterbaai bied 'n begeleide voël-, vleiland- en fynbos-staproete, 'n begeleide nagstaptog, en verskeie ander stap- en voetslaanroetes, perderitte op die strand en sandplankry.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Jaar gelys 7
Ligging
- Tunastraat, Oesterbaai, 6300, Oos-Kaap
- Gaste dink Old Ladder het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Oesterbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Tunastraat, Oesterbaai, 6300, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom