Oester Woning
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oesterlaan 99, Oesterbaai, 6301, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Oester Woning is 'n ruim vakansiehuis met 'n pragtige see-uitsig wat in die hartjie van Oesterbaai geleë is. Dit is die ideale opsie vir 'n groep vriende of 'n familie wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Hierdie huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek waar gaste kan ontspan. Die huis spog ook met 'n kuierarea met 'n ingeboude braai.
Hierdie huis het geen trappe nie en gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Die huis is net 'n entjie vanaf die strand, baie winkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Oester Woning sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 16
Jaar gelys 9
Ligging
- Oesterlaan 99, Oesterbaai, 6301, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Oesterbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oesterlaan 99, Oesterbaai, 6301, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom