Oester 202
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 14 Jun 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R900R810 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Oester 202 is in Hartenbos in 'n veilige kompleks met 'n afstandbeheerhek. Hartenbos is die ideale bestemming vir 'n gesinswegbreek.
Dié woonstel op die tweede verdieping het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders of 2 volwassenes en 4 kinders. Daar is 'n dubbelbed en 2 stapelbeddens vir 4 kinders. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en 'n wasgoedlyn toegerus. Die badkamer het net 'n stort.
Die woonstel het ook 'n oopplan-leefarea en -eetarea en 'n balkon met 'n ingeboude braai. Die TV het Openview-kanale. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerders koppel. Gaste moet asb. hul eie vadoeke en handdoeke saambring.
Veilige parkeerplek word voorsien.
Oester 202 is binne stapafstand van die nuwe water-ontwikkeling en strand af. Die dorp spog met 'n verhitte swembad, vermaakgeriewe, restaurante, sportgeriewe, 'n skemerkelkiekroeg en 'n stadion waar feeste gehou word.
Gaste is verantwoordelik vir die koopkrag.
Slaapplek
’n Bespreking by Oester 202 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Tharina Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 306
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Port Natal-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Oester 202 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom