Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oester 202

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 14 Jun 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Gaste bring hul eie handdoeke en vadoeke saam.
- Gaste moet asb. vir hul eie elektrisiteit voorsien op die voorafbetaalde elektrisiteitsmeter.
- DStv is beskikbaar, gaste moet net hul eie dekodeerder, slimkaart en kabels saambring. Explora kan nie gekoppel word nie en OpenView is in gebruik.
- Geen 21ste, matrikulante of luidrugtige partytjies word toegelaat nie. Geen onder 21 jariges sal sonder behoorlike ouer toesig toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 6)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 6)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNmQ3ZmQxLWM1YjctNGZmMy04OTkxLWNhNDAyMDlmZDhmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 6) 65 5 1 5 Port Natal Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.129400807529 22.111872594729
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem