Oester 202
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Tharina Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 306
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Edwin G - Apr 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Oester 202 se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Dit beteken baie vir my.
Vriendelike groete.
Tharina (Eienaar)
Basil D - Okt 2023
Algehele gradering
Clean and tidy. Value for money.
Cynthia A - Aug 2023
Algehele gradering
Our weekend was very blessed.
Wicus V - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was OK, maar sal definitief nie weer teruggaan nie.
Lees meerOester 202 se terugvoer
Hi Wicus, ek het nou nuwe skoonmakers wat regtig baie goed skoonmaak en na alles omsien dat dit op standaard bly. As jy weer by my bespreek kan jy 'n derde dag gratis kry vir enige ongerief wat daar was. Daar is ook nou 'n hele nuwe badkamer wat baie lekker stort! Vriendelike groete. Tharina
Clayton C - Mrt 2023
Algehele gradering
Kuier was lieflik.
André D - Nov 2022
Algehele gradering
Ons het lekker gebly en die woonstel is ten volle toegerus.
Alwyn O - Nov 2022
Algehele gradering
Reg geleë naby alles wat ons nodig hehad het.
Rene D - Okt 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Zoelfa J - Sep 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Kobus S - Sep 2022
Algehele gradering
Heel aangenaam.
Oester 202 se terugvoer
Goeiedag Kobus,
Ek is bly as julle tevrede was met Oester - ek wil net daarop wys dat ons wel melding maak op advertensie dat huurder self krag moet betaal.
Huisreëls
- Gaste bring hul eie handdoeke en vadoeke saam.
- Gaste moet vir hul eie elektrisiteit voorsien op die voorafbetaalde elektrisiteitsmeter.
Vriendelike groete.
Tharina
Lee-anne V - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Andrehette V - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker naby die strand. Ideaal vir 'n gesinsvakansie.
Anneke L - Jul 2022
Algehele gradering
Die ligging is uitstekend geleë naby alles en het baie lekker gekuier.
Natasia N - Jul 2022
Algehele gradering
Baie oulike plekkie met alles wat jy mag nodig he.
Glenda L - Apr 2022
Algehele gradering
Loved our stay, will definitely be back.
Stephan U - Mrt 2022
Algehele gradering
Huis weg van die huis, lekker plekkie!
Elsie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Was 'n heerlike en rustige ervaring.
Laurel K - Mrt 2022
Algehele gradering
Kuiertjie was heerlik.
Anna-mari D - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Connie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. En sal weer gaan.
Oester 202 se terugvoer
Dankie vir jou mooi terugvoering, word waardeer.
Agnes F - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Kyle K - Jan 2022
Algehele gradering
Lovely, peaceful.
Ben E - Jan 2022
Algehele gradering
Thank you for 10% discount for pensioners.
Lees meerOester 202 se terugvoer
Goeiedag Ben,
Die yskas/vrieskas in Oester is vervang met 'n pragtige nuwe een.
Vriendelike groete.
Tharina
Sharon S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Oester 202 se terugvoer
Hi Sharon,
Dankie dat julle vrieshokkies onder ons aandag gebring het. Daar is nuwe rekke aangebring en ons sal laat mense wat werk gedoen het kyk daarna.
Groete.
Tharina
Phyllis R - Nov 2021
Algehele gradering
Baie gemaklik en rustig.
Tertius M - Nov 2021
Algehele gradering
Baie ruim en netjies.
Johan C - Okt 2021
Algehele gradering
Die kuier in Mosselbaai was heerlik.
Elizca O - Apr 2021
Algehele gradering
Die woonstel is sentraal geleë, jy kan winkels, stalletjies en see toe stap. Die verblyf is netjies en ruim, veilige parkering en stil.
Oester 202 se terugvoer
Hi Elizca, dankie vir jou insette om woonstel beter te maak. Ons sal beslis daarna kyk. Vriendelike groete, Tharina.
Chris W - Apr 2021
Algehele gradering
Gemaklik.
Jaco B - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Lee-ann K - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustig, netjies en beeldskoon.
Laetitia W - Feb 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, die ligging is perfek.
Martin W - Jan 2021
Algehele gradering
Ons was teleurgesteld met die toestand van die woonstel.
David H - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker en veilig. Naby die strand.
Malani R - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was fantasties gewees.
Theo K - Nov 2020
Algehele gradering
Kry waarvoor ons betaal het.
Anton S - Mrt 2020
Algehele gradering
Kuier was buite seisoen, dus baie stil en rustig.
Gerda S - Feb 2020
Algehele gradering
Lekker by die see!!
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Yvette M - Des 2019
Algehele gradering
Ontspannend, stil en rustig.
Lees meerElsabé D - Okt 2019
Algehele gradering
So lekker naby see.
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Ria M - Jun 2019
Algehele gradering
Ek was baie verras oor die netjiese plekkie.
Marlene H - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Glenda L - Des 2018
Algehele gradering
Te kort.
Hans J - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig.
Amelia V - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Marinette P - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was lekker om in so klein plekkie te bly vir die naweek.
Bernice K - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker.
Rina B - Mrt 2018
Algehele gradering
Billik en gerieflik.
Oester 202 se terugvoer
Goeiedag Cobus,
Dankie vir die positiewe terugvoering. Ek sal die blikoopmaker vervang.
Vriendelike groete.
Tharina
Melanie O - Feb 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gemaklik, maar kokkerotplaag.
Oester 202 se terugvoer
Goeiedag Melanie,
Ons was onbewus van die probleem wat baie gou en maklik opgelos kan word as jy ons net persoonlik in kennis gestel het. Dis baie jammer jy het ons nie geskakel nie, daar sal aan die probleem aandag gegee word.
Groete.
Tharina
Alfonzo K - Nov 2017
Algehele gradering
Baie baie lekker!
Yvette M - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik, stil en gemaklik!
Michelle S - Jul 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Gert N - Apr 2017
Algehele gradering
Gemaklik, maar baie basies, goeie sekuriteit.
Sylvia N - Mrt 2017
Algehele gradering
Awesome, skoon en netjiese en veilge verblyf.
Tanya K - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlike see-verblyf.
Johan C - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Sandra Z - Feb 2016
Algehele gradering
Heerlike tuiste weg van die huis af.
Celeste S - Feb 2015
Algehele gradering
Netjies.
Chris C - Jan 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam en verfrissend gewees.
Lisinda S - Nov 2014
Algehele gradering
Heerlike naweek!
Norman D - Nov 2014
Algehele gradering
We enjoy the stay at the flat
Desire H - Nov 2014
Algehele gradering
Voel ons kon baie beter geslaap het vir miskien 'n paar rand ekstra.
Oester 202 se terugvoer
Die ou beddegoed is intussen vervang met splinternuwe beddegoed. Dis moeilik om te glo dat die sitkamer banke gemakliker was as die beddens! Op die stadium wat die gaste daar tuisgegaan het, was die tarief ook baie laag en het goeie waarde vir geld gebied.
Susan L - Sep 2014
Algehele gradering
Baie netjies en bekostigbaar dankie.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom