Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 100 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louis Fourie-weg, Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 090R981 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Oceans Hotel in Mosselbaai bied 'n verskeidenheid bekoorlike verblyf-opsies. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf vir 'n vakansie- of sakewegbreek naby verskeie doendinge en besienswaardighede op die Tuinroete.
Daar is dubbelkamers, kamers met 2 enkelbeddens, selfsorg-kothuise, -eenhede en -villas of 'n sakpaskamer, elkeen met slaapplek vir 2 tot 6 mense. Elke eenheid is volledig toegerus en het 'n enkelbed, dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n privaat badkamer met 'n bad of stort en geriewe soos 'n yskassie, kluis, koffie- en teemaakgeriewe en meer.
Die hotel het 'n kroeg, groot swembad en 'n lapa met braaigeriewe. Die Oceans Hotel bied ook uitstekende konferensiegeriewe vir sakereisigers. Geriewe op die perseel sluit gratis WiFi, veilige parkeerplek en wasgoedgeriewe in.
Oceans Hotel is naby wildparke, gholfbane, restaurante, gesondheidspa's, die Tuinroete Casino, die Langeberg Winkelsentrum en Diaz-strand is nabygeleë. George se lughawe is omtrent 25 minute van Mosselbaai af.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Skuifie-projektor
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Tia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 170
Jaar gelys 12
Ligging
- Louis Fourie-weg, Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Oceans Hotel het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 100 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louis Fourie-weg, Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom