Ocean Whisper 1
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Signal-weg 40, Eenheid 605 Quayside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R902 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ocean Whisper 1 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou oorkant die strand in Durban, KwaZulu-Natal. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea het 'n TV en 'n bank vir 2 kinders. Die kamer lei na 'n balkon met 2 stoele, 'n braai en ongerepte see-uitsigte. Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Daar is ook direkte toegang tot die Durban Point Promenade en die strand. Hierdie verblyf is naby winkels en restaurante.
Kamer-opset
Ligging
- Signal-weg 40, Eenheid 605 Quayside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Point Waterfront South Beach Durban Point Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Signal-weg 40, Eenheid 605 Quayside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom