Ocean View Villa 58
Kry 30% af vir verblyf voor 24 Julie 2024. Bespreekbaar tot 7 Jun 2024
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ramsey-laan 20, Rocklands, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 150R805 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ocean View Villa 58 bied gerieflike oornagverblyf in 'n hotel in Port Edward. Dit is ideaal vir 'n klein gesin aangesien die hotel 'n swembad het.
Hierdie oopplan-ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders onder 16 jaar. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank vir kinders. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, restaurant en kroeg.
Die verblyf is 5 km vanaf Wild Coast Casino en Waterpark, restaurante en winkels.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ligging
- Ramsey-laan 20, Rocklands, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ramsey-laan 20, Rocklands, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom