Ocean View at La Ballito 1107
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jack Powell-weg, La Ballito 1107, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ocean View at La Ballito 1107 is 'n bekoorlike woonstel in 'n veilige kompleks in Ballito en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n pragtige see-uitsig. Hierdie woonstel is die ideale opsie vir 'n klein gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea sluit 'n ontbythoekie, 'n TV en gemaklike rusbanke in. Gaste kan met hul Netflix-besonderhede inteken.
Gaste het toegang tot die komplek se gemeenskaplike geriewe wat verskeie braai-areas, swembad, piekniekbankies, speelarea vir kinders en 'n ruim tuin insluit. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Ocean View at La Ballito 1107 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Inge Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Jack Powell-weg, La Ballito 1107, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ocean View at La Ballito 1107 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jack Powell-weg, La Ballito 1107, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom