Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View A1101

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R650 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Winteraanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Apr 2024 tot 30 Sep 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 15 Dec 2024 to 13 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 15 Dec 2024 to 13 Jan 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

’n Sleutel- en breekskadedeposito word voor of met inklok gehef. Die deposito hang van die lengte van verblyf en die standaard van die woonstel af en kan volgens die eienaar/bestuur se diskresie verander word.
Die deposito word via ’n veilige skakel met ’n kredietkaart betaal. Dit word bloot gereserveer en sal binne 14 dae na die uitklokdatum vrygestel word indien geen eise aangemeld is nie. Indien ’n kredietkaart nie beskikbaar is nie, moet die deposito via EFT betaal word en dit moet voor aankoms in die rekening gedeponeer word. ’n Bankbevestigingsbrief sal dan aangevra word om die terugbetaling na die gas se rekening te verwerk.
Indien nie een van die twee opsies hierbo uitgevoer kan word nie, moet ’n terugbetaalbare kontant- of debietkaartbetaling gemaak word voordat gaste kan inklok en daar sal ’n minimumfooi van R150 vir die verwerking van die terugbetaling na die gas se rekening van toepassing wees. Geen kontantterugbetalings word toegelaat nie.
Geen sleutels sal sonder bogenoemde oorhandig word nie.
Hierdie kompleks het 'n baie streng geen-geraas-beleid wat beteken dat geen geskree, harde gepraat of enige geraas of stoornisse in die gange toegelaat word of wanneer gaste in die openbare areas van die kompleks rondbeweeg nie. Wanneer gaste binne die woonstel is, moet deure en vensters na die gange heeltyd toe gehou word aangesien klank maklik deur die gebou trek. Alle klank (stemme of TV) binne die woonstel moet asseblief gedemp gehou word te alle tye en geen musiek of besoekers word toegelaat nie. Dit is 'n residensiële gebou en rus en vrede word gehandhaaf.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 219
R2 219 R1 553
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 219
R2 219 R1 553
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 219
R2 219 R1 553
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 11, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd603c046f3e2daba06d9d869e8ba4ac757d4c94fdb833531099ebe6a942961377b12d607a896bdbdfd779c68282033195523?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 219 nouVanaf R1 553 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 11 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.818417 18.47525
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem