Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View 2-Bedroom Apartment

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir Ocean View 2-Bedroom Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Vuyo M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyo M
Gesin met tieners

We had a great time.

It was a cosy and cute apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View 2-Bedroom Apartment se terugvoer

Thank you for the feedback, Vuyo! I hope you will visit again!

Ocean View 2-Bedroom Apartment
Chantelle V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V
Gesin met tieners

Wonderful.

Die plekkie is ruim genoeg. Die vertroue wat julle in jul gaste plaas is edelik. Niemand loer oor jou skouer aanhoudend nie. Wedersydse respek en vertroue is vir my 'n wenresep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View 2-Bedroom Apartment se terugvoer

Dankie Chantelle! Waardeer die terugvoering!

Ocean View 2-Bedroom Apartment
Juliet D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning, amazing, fantastic.

Ek sal weer daar gaan bly. Die ligging, veiligheid en selfs die plek is netjies en die mense in die kompleks het ons laat voel asof ons almal een familie is. Dis wow.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View 2-Bedroom Apartment se terugvoer

Dankie Juliet, hoop om julle gou weer te sien!

Ocean View 2-Bedroom Apartment
Kervin M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kervin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

My stay was very enjoyable.

The managers of the flat should learn to respect other people and not undermine them. They should also consider getting new linen for the beds, replacing the chipped cups, and providing side plates and saucers for the apartment. Additionally, the WiFi service provider needs to be changed due to the poor connection.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi M
Gesin met tieners

Lekker gebly.

Ons was 'n gesin van 3 wat in Ocean View gewoon het. Die woonstel is netjies en skoon gewees. Mariana is super aangenaam en baie behulpsaam. Die uitsig is stunning en ons het dit baie geniet. Ons sal definitief weer daar oorbly as ons in die Kaap-omgewing is. Parkering is baie goed en ons het baie veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View 2-Bedroom Apartment se terugvoer

Dankie Naomi! Hoop om julle gou weer te sien!

Ocean View 2-Bedroom Apartment
Christine H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern and neat in prime location.

As advertised. The bathrooms are small but we managed with the shower. Great communication from the owner and easy access. As the unit is on the 6th floor, a lift does make things easier, it does not work during load shedding, but the stairwells were clean and we did use them a few times.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View 2-Bedroom Apartment se terugvoer

Thanks so much for the feedback Christine.

Ocean View 2-Bedroom Apartment
Maureen D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen D
Gesin met klein kinders

Value for money.

I stayed over with my mom and kids and we absolutely enjoyed it. The apartment is clean and the view of the sea is absolutely beautiful. To wake up each morning and enjoy a walk along the beach was our highlight. The only recommendation I will have is to have a UPS for wifi as we had 6 hours long loadshedding each night. Just so that the kids can be on their devices or we as a family can watch a movie. However, everything was perfect and the owner was so helpful and friendly. Thank you for a lovely winter break.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View 2-Bedroom Apartment se terugvoer

Thanks for the feedback Maureen, will look into the UPS setup.

Ocean View 2-Bedroom Apartment
Rochelle C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle C
Gesin met tieners

Lekker!

Ons kort wegbrekie was propvol aktiwiteite in en om Kaapstad. Die eienaar se gasvryheid en deeglikheid met info deurgee is prysenswaardig. Sal beslis weer daar tuisgaan. Lekker basis, weg van die stad se lawaai, maar ook naby genoeg vir alles wat die stad jou bied. Die pragtige sonsondergang (golden hour) en bruisende branders is beslis lafenis vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View 2-Bedroom Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering Rochelle! Hoop julle kom gou weer terug!

Ocean View 2-Bedroom Apartment
Belinda V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V
Gesin met klein kinders

Lekker gemaklik en rustig.

Pragtige selfsorg-eenheid wat soos 'n huis weg van die huis af gevoel het. Baie gemaklik en veilig. Lekker naby aan vermaaklikhede en winkels. Die kinders het gedink dis super fancy en die volwassenes het dit ten volle geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View 2-Bedroom Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Belinda!

Ocean View 2-Bedroom Apartment
Nur-ali B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nur-ali B
Gesin met klein kinders

Absolutely pleasant.

My husband, infant and I thoroughly enjoyed our stay. We felt safe, the apartment was absolutely beautiful and it is nearby tons of amenities that is within walking distance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View 2-Bedroom Apartment se terugvoer

Thanks Nur! Hope to see you back soon!

Ocean View 2-Bedroom Apartment
Harold K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harold K
Besigheidsreis

Was 'n tuiste weg van die huis af.

Was 'n lekker wegbreek al was dit 'n werksreis gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View 2-Bedroom Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Ocean View 2-Bedroom Apartment
Joelene M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joelene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Sal definitief weer daar bespreek. Netjies skoon en lekker see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View 2-Bedroom Apartment se terugvoer

Baie dankie Joelene.

Ocean View 2-Bedroom Apartment
Belinda V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda V

Gerieflik.

Los matjies is 'n gly-gevaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View 2-Bedroom Apartment se terugvoer

Baie Dankie vir die terugvoering.

Ocean View 2-Bedroom Apartment
Cornelius V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid is maklik om te kry en baie gerieflik geleë.

Die eenheid is baie netjies, baie skoon, alles werk perfek en ons het geen probleme gehad nie. Om in te book was eenvoudig en maklik en ons het werklik geen probleme gehad nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View 2-Bedroom Apartment se terugvoer

Dankie Cornelius.

Ocean View 2-Bedroom Apartment
Leone B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leone B
Gesin met klein kinders

Goeie ligging en baie netjies.

Die woonstel het alles wat mens nodig het as 'n basis van waar Kaapstad verken kan word. Die proses om die sleutel te kry was maklik en Mariana het baie goed gekommunikeer. Netjiese, moderne woonstel, baie goed toegerus. Sal beslis weer daar bly indien ons Kaap toe reis.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View 2-Bedroom Apartment se terugvoer

Baie dankie, Leone.

Ocean View 2-Bedroom Apartment
Amanda S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Gesin met tieners

Baie dankie Mariana jy was baie vriendelik en baie behulpsaam. Dit was 'n pragtige uitsig en die plek was baie nice.

Wens ons kon langer bly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View 2-Bedroom Apartment se terugvoer

Dankie Amanda. Hoop om julle gou weer te sien.

Ocean View 2-Bedroom Apartment
Adele V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele V
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier.

Loopafstand van die strand en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese verblyf.

Baie netjiese en gerieflike verblyf wat baie sentraal geleë is. Sal weer van die verblyf gebruikmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View 2-Bedroom Apartment se terugvoer

Dankie Lydia.

Ocean View 2-Bedroom Apartment
Albert B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert B

Briljant, gemaklik en veilig.

My vrou, 21 jarige dogter en myself het vir 'n naweek gebly. Mariana was baie vriendelik en behulpsaam met ons aankoms. Plek is baie veilig met elektroniese hekke en deure om in die perseel in te kom. Die weer was bietjie ongurig en ons het redelik baie tyd in die woonstel deur gebring. Vanaf die balkon het ons 'n wonderlike uitsig oor die see gehad en ons was loopafstand van die strand en van die restaurante en winkels af. Mariana het ons ook regdeur die naweek op hoogte gehou van moontlike loadshedding en weervoorspellings. Sal definitief weer daar gaan bly en enige iemand aanbeveel om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View 2-Bedroom Apartment se terugvoer

Baie Dankie vir die terugvoer Albert! Hopelik beter weer volgende keer.

Ocean View 2-Bedroom Apartment
Kyle T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kyle T
Gesin met klein kinders

Great.

Great view and the location is perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View 2-Bedroom Apartment se terugvoer

Thank You for the feedback Kyle.

Ocean View 2-Bedroom Apartment
Sean L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sean L
Saam met vriende

Amazing view.

Lovely clean apartment with an amazing view. Everything you need and more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View 2-Bedroom Apartment se terugvoer

Thank You for the feedback Sean!

Ocean View 2-Bedroom Apartment
Annelie G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie G
Gesin met tieners

Rustig en goeie omgewing.

Skoon en netjies, sal weer daar gaan vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View 2-Bedroom Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Annelie. Hoop ons sien julle gou weer!

Ocean View 2-Bedroom Apartment
Bekithemba D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bekithemba D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Host is very friendly.

The view is amazing. The apartment is in the center of everything. Also, it is equipped with everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View 2-Bedroom Apartment se terugvoer

Thank you so much for the feedback. Hope to see you back soon again.

Ocean View 2-Bedroom Apartment
Busiswa S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Busiswa S
Saam met vriende

A very nice and neat place I'm definitely coming back.

I loved the place, it was nice and neat I am definitely coming for my birthday with my friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View 2-Bedroom Apartment se terugvoer

Thank You Busiswa for the kind feedback! Hope to see you soon.

Ocean View 2-Bedroom Apartment
Carol Burger Lambertsbaai C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol Burger Lambertsbaai C
Gesin met tieners

Was baie lekker en 'n mooi uitsig.

Het baie lekker hier gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View 2-Bedroom Apartment se terugvoer

Baie Dankie vir die terugvoer Albert.

Ocean View 2-Bedroom Apartment
Ronel C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C
Saam met vriende

Baie lekker.

Goed ontvang en Marianne was baie behulpsaam tot die beurtkrag se rooster ook gegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View 2-Bedroom Apartment se terugvoer

Baie Dankie Ronel!

Ocean View 2-Bedroom Apartment
Amanda T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda T
Gesin met klein kinders

Ocean view feels like home.

I stayed at Ocean view for 4 nights and we really enjoyed our stay. It is peaceful and has a amazing view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View 2-Bedroom Apartment se terugvoer

Thank you for the feedback, Amanda. Please visit again.

Ocean View 2-Bedroom Apartment
Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 11, Ocean View-kompleks, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA638c28ee51d9eec38e618b40cc51ecc8f1c83d8f5fee54cb8887cb3686407ade961dba5cd7f454d2b698f6f51bbb5e082f99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 11 Coral Road Ocean View complex 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.818148922001 18.475440462635
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem