Ocean Rocks Villa
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge-weg 32, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 812 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ocean Rocks Villa het 'n Italiaanse styl en is sentraal in Umhlanga Rocks en stapafstand vanaf die strand en die Umhlanga-dorpie geleë is, waar gaste uitstekende restaurante en kroeë sal raakloop.
Dié villa bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed en daar is ook 'n slaapbank. Die tweede badkamer het 'n stort en die derde badkamer het 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis het 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n slaapbank vir kinders onder die ouderdom van 12. Die eerste sitarea het 'n kaggel en die ander sitarea het 'n asemrowende see-uitsig en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n groot stoep met 'n buite-etenstafel, braaigeriewe en 'n lieflike swembad. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek.
Slaapplek
’n Bespreking by Ocean Rocks Villa sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Jasmaine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Ridge-weg 32, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ocean Rocks Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge-weg 32, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom