Ocean Life
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf Bowtie-weg, Santini Village 58, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ocean Life is 'n selfsorgwoonstel in die gewilde en veilige Santini Village-kompleks in Plettenbergbaai en net 1,5 km vanaf die strande.
Die lieflike woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, stoof, oond, ketel, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en die ruim sitkamer het 'n TV met DStv Compact en 'n DVD-speler.
Die Santini Village-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 2 parkeerplekke waarvan 1 onderdak is en 1 oop is. Aktiwiteite in die omgewing sluit wildritte, perdry, bergklim en fietsry in.
Let asb. dat die eienaars op die perseel woon, maar die gastehuis is 'n aparte gebou.
Slaapplek
’n Bespreking by Ocean Life sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Toni Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 25
Jaar gelys 5
Ligging
- Vanaf Bowtie-weg, Santini Village 58, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf Bowtie-weg, Santini Village 58, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom