Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Breeze Unit 29

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Ocean Breeze Unit 29
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Ridwaan C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ridwaan C
Gesin met klein kinders

Will definitely be returning soon.

Really enjoyable, perfect location, well looked after unit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Breeze Unit 29 se terugvoer

Thank you Ridwaan.
Glad that you and your family enjoyed your stay.

Kind regards,
Raymond

Ocean Breeze Unit 29
Izebeau H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Izebeau H
Gesin met klein kinders

Rustig, mooi, gerieflik, kommervry, baie swem, onvergeetlik!

Ek sal weer daar wil oorbly! Die plek is perfek geleë en as ons nie op die strand was (loopafstand!) nie, was ons in die swembad. Die eenheid is netjies en smaakvol ingerig. Die eienaar was behulpsaam met beurtkrag skedules en opsomming van Blou (e. coli vry) stande, sonder dat ek moes vra. Personeel/sekuriteit op die gronde was vriendelik en behulpsaam. Ek en my gesin het dit ongelooflik geniet en sal enige dag weer eenheid 29 bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ancelize V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ancelize V
Gesin met tieners

Dit is 'n gemaklike, veilige waarde vir geld-eenheid.

Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Breeze Unit 29 se terugvoer

Baie dankie Ancelize. Bly julle het lekker gebly. Groete, Ray

Ocean Breeze Unit 29
Jeanette P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette P
Saam met vriende

Lekker dankie.

Die securiteitswag se diens is tops. Hy doen baie meer as sy werk. Badhanddoeke, toiletpapier, WiFi en skoonmaakdiens is klein goedjies wat 'n groot verskil kan maak in gerieflikheid. Ons het steeds lekker gebly en is baie vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Breeze Unit 29 se terugvoer


“Dankie vir jou resensie, Jeanette. Ons sal dit met die bestuurspan deel om hulle te laat weet hoe ons vaar. Neem asb. kennis dat skoonmaakdienste op versoek beskikbaar is.
Vriendelike groete, Raymond

Ocean Breeze Unit 29
Sandra D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra D
Gesin met tieners

Baie mooi en lekker eenheid gewees om in te woon.

Die eenheid self is baie goed opgepas en netjies, daar was geen probleme nie. Die dinge wat ons tyd minder lekker gemaak het was goed soos weer en die waterkwaliteit in die see, wat die eenheid se eienaars niks beheer oor het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Breeze Unit 29 se terugvoer


Liewe Sandra,
Baie dankie vir jou positiewe resensie, dit word baie waardeer.
Vriendelike groete,
Raymond

Ocean Breeze Unit 29
Koos D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos D
Gesin met klein kinders

Die beste plek sal enige tyd weer kom.

Baie lekker gebly, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Breeze Unit 29 se terugvoer

Baie dankie Koos, ek is bly dat jy en jou familie lekker gebly het.
Groete
Raymond

Ocean Breeze Unit 29
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Walter B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Walter B

Altyd lekker.

Ons besoek redelik gereeld Winkelspruit en Ocean Breeze is altyd 'n bekostigbare opsie. Kompleks word baie goed bestuur en onderhou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Breeze Unit 29 se terugvoer

Baie dankie en sien uit daarna om julle binnekort te sien
Groete
Raymond

Ocean Breeze Unit 29
Francois V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Gesin met tieners

Lekker, gerieflik, bekostigbaar.

Rioolreuk in rivier reg langs die oord weens munisipale afwesigheid het beslis 'n negatiewe indruk gehad op die gebruik van die strand en toeganklikheid tot die see. Sonder die reuk en aanwesigheid van riool sou dit 'n onvergeetlike vakansie gewees het. Dankie vir die rooiwyn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Breeze Unit 29 se terugvoer

Hi Francois
Thank you so much for taking the time to leave an excellent rating. We appreciate your business.
We apologize for any inconvenience this may have caused.
We are addressing this matter with the municipal & hopefully this will be resolved as soon as possible. We’d like to make up for this by offering you 10% off your next stay with us.
Kind Regards
Raymond

Ocean Breeze Unit 29
Harold S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harold S
Gesin met klein kinders

This was very nice to stay by this property. The environment with the staff there was also very welcome.

When traveling to that side again I will again do my booking with Ocean Breeze again. My children and spouse loved it as well and they had a wonderful time there, especially with the swimming pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Breeze Unit 29 se terugvoer

Good Day Harold
Thank you so much for taking the time to send this great feedback. We are glad that you & your family had a great stay at Ocean Breeze. We are looking forward to making your experience even better in the future.

Kind Regards
Raymond

Ocean Breeze Unit 29
Johan D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Johan D
Gesin met klein kinders

Sleg, glad nie waarde vir geld nie. Baie ongelukkig.

Eienaar het nooit genoem dat die strande in die area toe is nie. Volgens die kompleks bestuur is alle eienaars bewus van die probleem en moes dit aan huurders meegedeel alvorens hulle deposito betaal. Die probleem met die sewage dreine in Natal is reg in jou agtererf en jy kan skaars asemhaal. Ons moes weghardloop elke dag om vars lug te kry. Die naaste oop strand is 70 km verder en dit het vreeslik aan ons begroting gevat omdat ons so min as moontlik tyd by die eenheid wou spandeer. Al 3 my kinders en vrou het op dag 4 begin siek word en ek vermoed dit was as gevolg van die lug wat onverdraaglik is. Het met ander vakansiegangers in dieselfde kompleks gepraat en ons het omtrent dubbel per nag betaal as die normale tarief. Geen waaiers of lugversoging nie. Jy kan nie die deur oopmaak vir vars lug nie want die muskiete is soos 'n plaag en die reuk oorweldig die eenheid. Eienaar het slegs die muskietprobleem aan ons genoem. Nee wat bly weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Breeze Unit 29 se terugvoer

Hi Johan
Thank you for reaching out, we apologize for any inconvenience this may have caused.
I’m sorry to hear about your stay at Ocean Breeze & your review you provided is definitely not up to par with our standards. We take all guests complaints very seriously and is already looking into this situation.
We are addressing this matter with the municipal & hopefully this will be resolved as soon as possible.
We’d like to make up for this by offering you 20% off your next stay with us.
Kind Regards
Raymond

Ocean Breeze Unit 29
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 47, Eenheid 29 Ocean Breeze, Winklespruit, 4120, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10d0186bb68bb75b8e3d5d389967d3158acfd82fd2e0df83806a2750d5c389f62a2eb6a4521b1b595d454b0f2384a4455c47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 47 Ellcock Road Unit 29 Ocean Breeze 4120 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.0930532 30.8617055
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem