Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Breeze 11

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forest-weg 12, Manaba-strand, Margate, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ocean Breeze 11 is in 'n veilige kompleks in Manaba-strand aan die Suidkus geleë. Hierdie woonstel is op die grondverdieping voor die swembad geleë en bied asemrowende see-uitsigte sowel as direkte toegang tot die strand. Die kompleks het ook 'n netjiese tuin met 'n sprankelende swembad.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het koningingrootte-bed en lei na 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n bad, wasbak en 'n toilet in die eerste badkamer. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en die oopplan-leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Die skuifdeure maak oop na die ruim balkon met 'n uitsig oor die swembad en die see. Daar is ook 'n braai-area en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Ocean Breeze 11
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 359

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Forest-weg 12, Manaba-strand, Margate, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean Breeze 11 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forest-weg 12, Manaba-strand, Margate, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdacfd2da9b40836d28ba16345f79bb73faf0fc6ec46677a114134127f065a95dc3101a8b947c477917205ff4d0f13f51b297?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 12 Forest Road Manaba Beach 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.8560848 30.3767533
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem