Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oasis on the Beach

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen harde musiek na 22:00 nie.

Respekteer asb. jou bure.

Boetes kan gehef word of die oorblywende besprekingsfooi word verbeur sonder enige vergoeding indien die geraasvlakke buitensporig is.

Alle swembadtoerusting (pomp, Kreepy Krawley, Weir ens.) mag nie aan gekarring word nie. Indien gaste inmeng met die toerusting sal hulle verantwoordelik wees vir enige kostes wat daaruit mag ontstaan. Bel gerus die bestuurder om enige probleme uit te sorteer.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umvotirylaan 40, Blythedale, 4450, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf54844f8fe9b427c489f613e753b09e87287ec2f013361e858c2db5ed6edbed77a5327b838814a1595f55f27e63cf0c7eec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 14) 7 5 1 5 40 Umvoti Drive Blythedale 4450 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.373681287854 31.348403242328
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem