Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oasis

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Malinda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 9

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Oasis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Carine S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine S
Enkelreisiger

Rustig en gemaklik.

Ek het heerlik daar gebly vir 2 nagte. Daar was alles in die plekkie wat mens nodig het vir lekker bly. Malinda was baie behulpsaam met inligting en raad oor die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oasis se terugvoer

Baie dankie Carine. Dit was net 'n plesier om jou as gas te ontvang. Dis lekker om te hoor jy het jou kuier geniet en ons hoop om jou sommer gou weer te sien.

Oasis
Sandra C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra C
Gesin met tieners

Great stay.

We loved our one-night stay in this house and would happily stay here again. The house and garden have so much character, everything was spotless, and the communication from our hosts was excellent. Our only regret is that we didn't have an extra day to explore more of the village.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oasis se terugvoer

Good morning Sandra
Thank you so much for the lovely comments! I'm glad you enjoyed your stay and you will always be welcome. Maybe next time a little longer for a proper recharge?
Kindest regards
Pierre and Malinda

Oasis
Alta P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta P
Saam met vriende

Heerlik, interessant en rustig.

Ons het baie lekker gebly. Daar het niks gekort nie en is baie gasvry ontvang. Ek beveel vir seker die plek aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oasis se terugvoer

Beste Alta en gesin

Dis 'n riem onder die hart om sulke mooi woorde te hoor. Ons waardeer julle ondersteuning en hoop om julle weer te kan huisves... sommer gou weer.

Vriendelike groete
Pierre en Malinda
Oasis

Oasis
Igno V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Igno V
Gesin met tieners

Lekker, onspanne, gemaklik met puik inligting en kommunikasie.

Was heerlik. 'n Lekker Karoo atmosfeer met vriendelike gasheer/vrou en puik kommunikasie deurlopend. Ek beveel die plek met graagte aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oasis se terugvoer

Beste Igno en gesin

Bly om te hoor julle het lekker by ons gekuier en vir die terugvoer oor julle verblyf. Ons probeer ons bes om elke kuier besonders te maak en hoop ons sien julle weer.

Vriendelike groete
Pierre en Malinda

Oasis
David V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V
Saam met vriende

Beautiful, classic and spacious home.

A highlight of our trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oasis se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde David. Ons probeer ons bes om Oasis so gerieflik moontlik in te rig vir ons gaste.

Oasis
Vanaf R2 450
R2 450 R1 633
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 450
R2 450 R1 633
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 450
R2 450 R1 633
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: New-weg 384, Nieu-Bethesda, 6510, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dd6bb25df7293f2d9116450b5012e81f761730ee5c9dd57fbeef2b15b0e09c7299e18f8ab595519572a9ea1865065e73856?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 450 nouVanaf R1 633 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 384 New Road Nieu-Bethesda 6510 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.86542487082 24.551628114086
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem