Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oaklands Farm Stay

Hotel
Clifton-kamers
Vanaf R4 400
R4 400 R3 740
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en het 'n koninggrootte-bed en 'n matras vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kaggel. Daar is 'n lieflike stoep met 'n uitsig oor die tuin en die skilderagtige vallei.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Ontbyt en aandete

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuinkamer
Vanaf R4 700
R4 700 R3 995
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers het elk 'n koninggroote-bed en luukse badkamers met 'n bad en 'n aparte stort. Dit is afgeleë, ver van die kuier- en kinderspeelareas en bied die perfekte wegkruipplek vir diegene wat privaatheid waardeer. Elke tuinkamer het 'n privaat buitelugarea. Hierdie is die ideale ruimte vir gaste om die natuurskoon en die rustigheid van die plaas te geniet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Ontbyt en aandete

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bruce-kamers
Vanaf R5 700
R5 700 R4 845
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers bied 'n wonderlike uitsig en elkeen het 'n privaat stoep met sitplek. Dit het slaapplek vir 2 gaste, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad of albei, asook 'n wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en 'n kaggel. Hierdie kamers het skakeldeure en kan as 'n gesinsuite bespreek word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Ontbyt en aandete

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R4 400
R4 400 R3 740
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 39 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schaapdrift-weg (S 793), Van Reenen, 3372, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51d749a95dcd9dc78261977e49355c48ac294aed5b95d21be21208c709c790e0fb3b9960b1e2999bd0012eb4cc0beb45e9ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 400 nouVanaf R3 740 per nag, vir 2 mense Schaapdrift Road (S 793) Van Reenen 3372 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.314745051506 29.390912517108
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem