Nyad Oasis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 7, Umdloti Beach, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Nyad Oasis is 'n bekoorlike vakansiewoonstel by die see in Umdloti Beach geleë. Dit bied slaapplek aan 6 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Die eenheid het 'n groot omsetter wat krag aan die meerderheid van die huis tydens beurtkrag voorsien.
Gaste het toegang tot 'n privaat balkon waar hulle 'n asemrowende see-uitsig kan bewonder en daar is ook 'n gemeenskaplike swembad.
Slaapplek
’n Bespreking by Nyad Oasis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- North Beach-weg 7, Umdloti Beach, 4350, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 7, Umdloti Beach, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom