Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Noorspoort Self-Catering Guest Farm

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Noorspoort Self-Catering Guest Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jan V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very interesting place.

Noorspoort is a very large house with several rooms. As if we went back in time to the Victorian area. Self-catering means you use the communal kitchen. We could walk all across the gigantic farm. If you like nature this is the place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dolf & Nicolene K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dolf & Nicolene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, vreedsaam, ontspannend.

Sal dit meer geniet het indien daar etes aangebied was, moes terugry dorp toe op grondpad om kos te gaan koop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susanne S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A hospitality beyond limits!

We had the cottage at Noorspoort booked, but because of expected bad weather the main house was offered to us. Just for the 2 of us the whole main house. Hesmin and Chris really have faith in people. Thanks you so much. Love.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Noorspoort Self-Catering Guest Farm se terugvoer

Thank you Susanne. It was a pleasure and hope that you had a good time and travelled safely.

Kind regards
Love
Hesmin and Chris

Noorspoort Self-Catering Guest Farm
Tony A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Noorspoort het alle verwagtinge oorskry.

Die plaashuis is pragtig en ten volle toegerus. Die atmosfeer is soos 'n ou familieplaas, soveel so dat ek my oupa wat vyftig jaar gelede oorlede is gemis het. Ek het hom amper gaan soek in die skaapkraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noel B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel B
Saam met vriende

What a lovely place.

Got "upgraded" to the main house as the cottage was under repair. Great experience. Lovely old-world ambiance, well appointed, clean and with a personal touch as if you are visiting friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pj V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pj V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ou plaashuis vol geskiedenis.

Baie aangename ervaring in rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Groot, luukse kamers met baie karakter, sal graag wil teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cilla M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilla M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm hospitality!

We were welcomed like old friends and felt completely at home in this beautiful old farmhouse. The accommodation was luxuriously comfortable and the food was delicious, or should I say: "Baie lekker!" We hope we may return one day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorspoort Guest Farm, Posbus 29, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2YTYyMGFkLTM3Y2UtNDhjYS04ZTEyLTgwMGQ4ZjZhMDA3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Noorspoort Guest Farm P.O. Box 29 6250 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.293911172806 24.36843752861
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem