No. 24
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarence-rylaan 2662, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
No. 24 bied ontspanne verblyf vir 4 gaste net 400 m van die strand in Bettysbaai af.
Die huis het 'n berguitsig en beskik oor 2 slaapkamers met 2 badkamers met 'n stort. Die kamers het dubbelbeddens, en linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n binnebraai-area en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar.
Warm water word deur gasgeisers voorsien, en sonligte en kerse verskaf lig. Die mikrogolfoond en yskas is aan 'n enkele elektriese-kragpunt gekoppel.
Daar is buitebraaigeriewe en troeteldiere is welkom as dit vooraf gereël word.
Bettysbaai bied verskeie restaurante, doendinge soos swem, branderplankry, sandplankry, stap en voetslaanroetes en gaste kan die pikkewynkolonie by Stony Point of die Harold Porter Botaniese Tuin besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by No. 24 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Duits
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Lucille Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 370
Jaar gelys 5
Ligging
- Clarence-rylaan 2662, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink No. 24 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Silversands Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarence-rylaan 2662, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom