Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No 1 Bondi

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R475 administrasiefooi en R1420 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Dit is 'n verkorte weergawe, maar 'n omvattende weergawe is op versoek beskikbaar. Let dat die verblyf met trappe bereik word en dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Rook binnenshuis is verbode.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël is.
Geen besprekings sal vir groepe, studente, matrieks of onverwante groepe, asook groepe volwassenes, aanvaar word nie. Die verblyf maak net vir gesinsvakansies voorsiening.
Geen funksies of partytjies van enige aard word toegelaat nie.
Geen slag van lewende diere word op die perseel toegelaat nie.
Dit is 'n huis in 'n woonbuurt en geraasvlakke moet dienooreenkomstig gehou word.
Vuurwerke word nie toegelaat nie. Zinkwazi is in 'n groenstrook geleë en vuurwerke is onwettig.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 125
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 125
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 125
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 110, Eenheid 1 Bondi, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3967de622736692684b3d2664f69e70d27df74c6fbed4302cc2e655ff441915f557219523c8289dca8982612a6b43f1921a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 125 per nag (plek vir 8) 110 Nkwazi Drive Unit 1 Bondi 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.286188649099 31.438592617722
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem