Nkwazi Tree Lodge
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nkwazi-rylaan 50, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
Nkwazi Tree Lodge is 'n lieflike houthuis met 'n paar verdiepings en gedeeltelike see-uitsigte uit al die vensters en van al die wandelpaadjies af. Dit is stapafstand vanaf die strand en strandmeer in Zinkwazi en het slaapplek vir 14 gaste in 7 en suite-slaapkamers.
Die eerste verdieping is 'n kuierdek met 'n swembad, kroeg, gasbraai en 'n oopplan-kombuis wat volledig toegerus is, 'n eetkamer, TV-sitkamer en gaste-toilette. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n oond en stoof. Die tweede verdieping het 3 slaapkamers en die derde verdieping het 4 slaapkamers en 'n waskamer.
Daar is 2 slaapkamers et koninggrootte-beddens, 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 4 slaapkamers met 2 enkelbeddens. Die huis het ook lugversorging en sekere DStv-kanale en daar is veilige parkeerplek vir gaste. Dit is ideaal vir groot familiewegbreke, spesiale geleenthede, intieme troues of rustige strandvakansies. Bepalings en voorwaardes geld.
Slaapplek
’n Bespreking by Nkwazi Tree Lodge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Meryl Anne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jaar gelys 5
Ligging
- Nkwazi-rylaan 50, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Nkwazi Tree Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Zinkwazi Beach Nkwazi Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nkwazi-rylaan 50, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom