Nkwazi Lake Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Wim Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Heila P - Jan 2023
Algehele gradering
Die uitsig vanaf Nkwazi Lake Lodge is asemrowend!
Bruce P - Mrt 2020
Algehele gradering
Relaxed environment, pleasant staff and tasty food. Very good game viewing.
Nkwazi Lake Lodge se terugvoer
Good morning Bruce
I hope you are well today.
Thank you for the lovely review received.
We are glad that you had such a great stay.
We look forward to booking for you in the near future again.
Have a great day.
Kind Regards
Marietjie Rippon
Sanet G - Des 2019
Algehele gradering
Pad na die lodge is meer geskik vir SUV-tipe voertuie en moet aan gaste gekommunikeer word. Ligging en uitsig is great.
Nkwazi Lake Lodge se terugvoer
Goeiemore Sanet
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons sal jou voorstel ter harte neem om nuwe gaste te laat weet.
Ons hou die paaie in die beste toestande soos ons kan. Met elke groot reens word die paaie ook gesleep, ons wag nou maar geduldig vir die reen.
Ek is bly julle het die lodge en etes geniet.
Ons sien julle hopelik gou weer en hopelik nie weer 4 jaar voor ons julle weer sien nie.
Mooi bly en lekker dag daar.
Groete
Marietjie Rippon
- Kapasiteit: 30 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pongola Wildreservaat, Pongolwane-deel, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom