Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nkonkoni Fishing Camp

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Chalet met slaapplek vir 4
Selfsorg.
Chalet met slaapplek vir 4 (spa-bad)
Selfsorg.
Chalet met slaapplek vir 5
Selfsorg.
Safaritente
Selfsorg.
Huisreëls

Kinders 0 - 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders 13 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Alle akkommodasie is selfsorg. Spyseniering vir 4 of meer gaste kan egter op versoek gereël word.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar.
Hout, ys, aas en basiese voorraad word by die kamp se kantoor verkoop.
Vuurmaakhout mag nie opgetel word nie.
Die hekke by Pongola Wildresservaat is oop van 6:00 tot 18:00.
R250 per voertuig sal gehef word vir gaste wat laat arriveer en vroeg vertrek.
'n Vrywaringsvorm moet met aankoms by die hek geteken word.
Wandelinge en fietsry word nie buite die elektriese heining toegelaat nie.
Die kamp is afgebaken met 'n elektriese heining.
Rondry na donker is streng verbode.
Ons laat ongelukkig nie dagbesoekers toe nie.
Gaste moet asb. hul eie lanterns en flitse saambring, in die geval van beurtkrag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pongola Wildresservaat, Jozini-dam, Mkuze, 3969, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d6fc6c82edaa5bac4b80544da670872de62b1cacfc01eb938c02ead2aa5b8bcecff58fb701ec71fd4f2b017d05e08afb4f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Pongola Game Reserve Jozini Dam 3969 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.539003407276 31.98094367981
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem