Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nkanyi Wildlife House and Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Manager Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 13

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Nkanyi Wildlife House and Cottage
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Mercia W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mercia W

Lekker gekuier. Buite-area was goed, maar die uitleg was nie geskik vir die groepsamestelling nie.

Die akkommodasie is stylvol en pragtig. Ons het egter 'n paar haakplekke ervaar. Ons was 4 volwassenes in die groep, wat graag elkeen op 'n eie bed wou slaap. Die uitleg van die huis was 'n probleem. Een dubbelbed in die hoofslaapkamer, een in die woonstel en 2 slaapplekke in die "loft". Dit was werklik moeilik om 'n tas teen die steil trappe na die boonste slaapgeriewe te kry. Om in die aand na 'n badkamer teen die trappe af te gaan was problematies. Die privaatheid op die boonste kamers was nie na wense nie. Die badkamers was ongerieflik aangesien 3 in die huis geslaap het, en daar net 'n bad was. Die afwesigheid van 'n stort in die huis of woonstel was 'n leemte aangesien daar 2 ouer persone in die groep was, en net 'n stort buite die huis. Dit was 'n redelike koue naweek en daar was net 'n tafel en stoele buite. Ek sou ook voorstel dat daar 'n verskeidenheid van kussings is, die kussings was baie hard. Ek dink dat die huis 'n heerlike blyplek is vir 2 pare, maar vir ons groepsamestelling het dit nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibos-straat 430, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4fbdb9ca68d8009611da226f143d5bc825b13ef65b4b4e884cbce3ea124f907b88c3512aafeafdf6f2c66725fedf6232b00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 750 per nag, vir 6 mense 1 5 1 4 430 Taaibos Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.346139 30.9732917
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem