Nine On Island
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ané Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Bianca S - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het vreeslik lekker gekuier. Kan nie wag om weer hierdie plek te besoek nie!
Anne-marie M - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies, veilige en bekostigbare vakansieverblyf.
Deon K - Jan 2022
Algehele gradering
Veilig, fantasties en vriendelik.
Nine On Island se terugvoer
Baie dankie Deon, ons is so bly julle het julle tyd by Nine On Island geniet! Dit was vir ons net 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang. Ons sien uit om julle weer hier in Mosselbaai te verwelkom.
Gawie B - Des 2021
Algehele gradering
Ons het dadelik tuis gevoel in hierdie baie netjiese, skoon en veilige woonstel.
Nine On Island se terugvoer
Baie dankie, Gawie, ons waardeer dit opreg en dit was ons voorreg om julle as gaste te ontvang! Ons hoop om julle spoedig weer in Mosselbaai te kan verwelkom.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ananda-singel 10, Olive Ridge 9, Vyf Brakke Fonteinen, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom