Nina's Guesthouse
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat 6, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nina's Guesthouse is in die hartjie van Vredenburg geleë. Dit is stapafstand van verskeie winkels, banke en kitskosrestaurante af.
Die gastehuis het 11 dubbelkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed kan op versoek gereël word. Die kamers het en suite-badkamers met storte. Al die kamers beskik oor ketels, mikrogolfoonde, yskaste, TV's en WiFi.
Ontbyt kan op versoek voorberei word. Ons bied ook braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan gerus gebruik maak van die gemeenskaplike swembad.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Carina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Jaar gelys 7
Ligging
- Waterkantstraat 6, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Nina's Guesthouse het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Vredenburg Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat 6, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom